ABCDEFGHIJKLMNOPQRSTUVWXYZ
1
Reëls en Regulasies
2
3
InskrywingsSluitingsdatum vir inskrywings is 7 April 2023 – inskrywings is gratis
4
5
Beoordeling en stem meganismeDit is ‘n proepot-kompetisie.
6
Jy sal met genoeg bakkies voorsien word waarin jy proehappies sal inskep. Ons stel voor dat die happie, hoofgereg en bygereg saam, nie meer as 25 ml is nie, anders gaan almal se potte nie geproe kan word nie. As riglyn sal ‘n 3l pot, 200 happies van 15ml (1 Eetlepel elk) hoofgereg lewer, so saam met jou bygereg, het jy 25ml – dit is dan 2 mondevol.
7
8
Jou gas sal sy / haar eie lepel bring om mee te proe
9
10
Die wenner sal gekies word per populêre stemming deur al die proe-deelnemers. Die een met die meeste stemme is die wenner.
11
12
Die lepel waarmee die deelnemer proe sal ook gebruik word om mee te stem.
13
14
Vereistes
Jou hoofgereg moet in ‘n pot gaargemaak word;
15
Jy moet ten minste een bygereg by jou pot maak;
16
Jy mag slegs van vuur of kole gebruik maak om jou kos gaar te maak, geen gas / elektrisiteit mag aangewend word nie;
17
18
ReëlsJy is verantwoordelik vir die skoonmaak en opruim van jou eie stalletjie;
19
Spanne wat te groot happies skep sal deur die konvenors gewaarsku word en indien hul nie hul skeppies aanpas nie sal hul gepenaliseer / gediskwalifiseer word na gelang van die oordeel van die konvenors. Almal moet kans kry en te groot happies benadeel ander deelnemers
20
21
VersieringVerfraai jou stalletjie om by jou gekose KLEURTEMA in te pas – mens eet met die oog ook!
22
23
Jy sal voorsien word metStaanplek; Gazebo; Tafel;
24
Braaidrom en hout (indien jy houtskool wil gebruik moet jy dit asseblief self voorsien);
25
Bakkies om proehappies in uit te skep en te bedien
26
27
Tyd
Jy kan vanaf 10h00 jou stalletjie beman
28
Jou kos moet gereed wees teen 14h00 en die stemme sal getel word teen 15h00;
29
DIE WENNER SAL NET NA DIE STEMTELLING AANGEKONDIG WORD EN DIE WENNERS SAL HUL PRYS ONTVANG!
30
31
Pot inspirasieJy kies jou inspirasie uit een van die KLEURE op die onderstaande lys – dink uit die boks uit – laat jou verbeelding wydloop – en maak met die kleur wat jy wil!
32
‘n Kleur is net eenkeer beskikbaar om gekies te word, vul jou naam en kontak besonderhede in die Google sheet hieronder in. So wikkel en kies die een wat jy wil hê!
33
34
Kliek HIER vir 'n visuele veruideliking van die kleur en HIER vir die kleurkaart.
35
Kleur keuseNaamVanEpos addressKontak Nommer
36
Tamatie- rooi
37
Chillie-rooiPieter van Vuuren pieter@sabrand.co.za0825291995
38
Kersie-rooi
39
Wyn-rooiErrieMaraiserrie.m@gmail.com0761551963
40
Kadmium-rooiNielLeachNiel.nleach@gmail.com0846112224
41
Robyn-rooiRonelleSwart AllewellSwartallewell@gmail.com0823197974
42
Terracotta
43
Roesoranje (Burnt Orange)
44
Appelkoos
45
Perske
46
Naartjie (Tangerine)
47
Geel Oker (Yellow Ochre)AdriaanTheronTheronadriaan@gmail.com0828909318
48
Kadmium-geelFrancoisMalanfran27malan@yahoo.com0835549929
49
Suurlemoen-geel
50
Napels-geel
51
Saffraan
52
Mosterd-geel
53
Borrie-geel
54
Avokado-groen
55
Appel-groen
56
Lemmetjie-groenIlzaLindequelindeque.ilza@gmail.com0731904662
57
Olyf-groen
58
Mint-groenJannieDe Ridderjanniederidder@gmail.com0832359186
59
Turkoois
60
Kobalt-blouNicoSmitNico@i3actuaries.co.za0833845858
61
Eendeier blou (Duck egg blue)Andret ChristieAndret@mooihairsalon.co.za 0714842153
62
Eiervrug (Aubergine)
63
Lavental (Lavendar)
64
Pruim (Plum )
65
Roesbruin
66
Sjokoladebruin
67
KaneelbruinIzakSwanepoelizak_swanepoel@yahoo.co.uk0725911977
68
Roomkleur
69
Houtskool (Charcoal)
70
Swart
71
WitIzakBurgerIzakburger@vodamail.co.za0824423259
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100