ABCDEFGHIJKLMNOPQRSTUVWXYZ
1
INDEKS VAN TEMAS MET BYBELTEKSTE
2
ONDERWERPOU-TESTAMENT BYBELTEKSTENUWE-TESTAMENT BYBELTEKSTE
3
A
4
aanmoediging om goed te doenGalasiërs 6:9
5
aanvaar mekaarRomeine 14:1; 15:7
6
aarde besitPsalm 37:11Matteus 5:5
7
afgewas1 Korinthiërs 6:11
8
afgunsRomeine 13:13
9
armesJohannes 12:8
10
B
11
bedroef die Heilige GeesJesaja 63:10Efesiërs 4:30
12
bediening as priesterlike werkRomeine 15:16b
13
belastingRomeine 13:7
14
beloftes nakomPsalm 15:4b
15
beloning van bedieningswerk1 Korinthiërs 3:5-9
16
begrafnisJohannes 11:34-38
17
beginsels van eenheid in die kerkEfesiërs 4:4-6
18
beklee jou met ChristusRomeine 13:14
19
berouMatteus 5:4; 2 Korintiërs 7:8-11
20
betroubaarheid van God se woordePsalm 12:7
21
beskermingPsalm 16:1,2
22
berusting in jou lot en lewePsalm 16:5,6
23
bid vir die wapenrusting van die GeesEfesiërs 6:18
24
bid vir medegelowigesEfesiërs 6:18
25
bitterheidEfesiërs 4:31; Hebreërs 12:15
26
bloedskande1 Korinthiërs 5:1,2
27
blydskapPsalm 16:9,11Romeine 12:12
28
bly leef in God se genadeHandelinge 13:43
29
C
30
31
D
32
demoneEfesiërs 1:21; 2:2; 3:10; 6:12
33
demone (mag van)Johannes 10:21
34
demoniese manifestasieJohannes 13:27
35
diefstalJohannes 12:6; Efesiërs 4:28
36
dood (oorsaak van)Efesiërs 2:1-2
37
dood van geliefdesJohannes 11:11,13,25-26
38
doop met die Heilige GeesMatteus 3:11; Handelinge 1:5
39
doop van bekeringHandelinge 13:24
40
dronkenskapRomeine 13:13; 1 Korinthiërs 6:10
41
E
42
eenheid van die kerk in ChristusJohannes 17:21-23; Efesiërs 2:11-22; 3:6; 4:3,4
43
eer van mense meer lief as die eer van GodJohannes 12:42-43
44
eienskappe van die kerkHandelinge 2:42
45
eienaarskap van 'n ander se liggaam1 Korinthiërs 7:4
46
erken sondePsalm 32:5,6; Spreuke 28:131 Johannes 1:8,9
47
engel (bevryding d.m.v.)Handelinge 12:6-11
48
evangelie Efesiërs 2:1-10; 2 Korintiërs 5:21
49
evangelie geopenbaar in die ProfeteRomeine 16:26
50
ewige leweJohannes 17:2,3
51
F
52
fondament van die kerkEfesiërs 2:20-22
53
G
54
Gees van waarheidJohannes 14:17; 16:13
55
geesdriftige diens aan GodRomeine 12:11
56
geestelike kindertjies (onvolwassenheid)1 Korinthiërs 3:1; Efesiërs 4:14; Hebreërs 5:11-14
57
geestelike selfversekerdheid1 Korintiërs 10:12
58
geestelike/geloof onvolwassenheid1 Korinthiërs 14:20
59
geestelike/geloof volwassenheid Romeine 15:14; 1 Korinthiërs 2:6; 14:20; Efesiërs 4:15,15; Hebreërs 5:14
60
geestelik gesind1 Korinthiërs 2:14-16
61
gebed in Jesus se NaamJohannes 14:13,14
62
gebedsvolhardingMatteus 7:7,8
63
geslagsgemeenskap1 Korinthiërs 6:16,17
64
getuig (van God se werke)Handelinge 15:27
65
fdHandelinge 15:7-11,19
66
gewete toegeskroei/besoedel1 Timotheus 4:1,2; Titus 1:15
67
gewone (normatiewe) genademiddele1 Korinthiërs 11:23-26; Timoteus 3:14-4:2
68
gewildheid (kortstondigheid van)Prediker 4:16
69
geduldEfesiërs 4:2
70
geloftesPrediker 5:3,4
71
geloofEfesiërs 2:8-9
72
geloof in die EvangelieEfesiërs 1:13
73
geloof in Jesus ChristusJohannes 10:42; Johannes 11:15,25-27,40,42,45
74
geloof sonder dadeJakobus 2:14-17
75
geroepJesaja 43:1
76
gesag(sfere)Johannes 19:10,11
77
gesindheid vir eenheid in die kerkEfesiërs 4:2,3
78
gierigheidSpreuke 30:15,16
79
glo (dat Jesus gesterf en opgestaan het)1 Thessalonisense 4:14
80
gnostiek (moontlike oorsprong)Handelinge 8:10
81
goeie werkeEfesiërs 2:10
82
goedheid in gelowigesRomeine 15:14
83
godsdiensRomeine 12:1,2
84
H
85
handopleggingHandelinge 8:18; 13:3
86
haat van die wêreldJohannes 15:18-20,23-25
87
Heilige Gees openbaar1 Korinthiërs 2:10-13
88
Heilige Gees as parakleetJohannes 14:16
89
Heilige Gees se oortuigingswerkJohannes 16:8-11
90
Heilige Gees skepping en onderhouding in die natuurGenesis 1:2; Job 33:4; Psalm 104:30
91
Heilige Gees in die Ou-TestamentJesaja 63:10,11,14
92
Heilige Gees woon in gelowiges1 Korinthiërs 3:15
93
heilige leweLevitikus 11:44-45; 19:2; 20:7-8,26; Psalm 15Johannes 17:17; Efesiërs 1:4; 1 Thessalonisense 4:3
94
heerlikheid van GodEksodus 33:18,20,23Hebreërs 1:3
95
hemelvaart van JesusHandelinge 1:9
96
herstel van IsraelHandelinge 1:6-8
97
hofsake (tussen gelowiges)1 Korinthiërs 6:1-8
98
hoofskap van die man oor sy vrouEfesiërs 5:22; 1 Petrus 3:7
99
hoogmoedRomeine 12:16
100
hoopRomeine 12:12; 15:4,12,13