JavaScript isn't enabled in your browser, so this file can't be opened. Enable and reload.
Meningsopname
Die vraelys vul maklik in.
Kies 1 opsie by elke vraag.
Skryf jou kommentaar by die laaste vraag.
Klik dan op submit om jou mening te stuur.
Dit is anoniem, behalwe as jy jou naam in die kommentaar blokkie sit.
Dankie!
Sign in to Google
to save your progress.
Learn more
* Indicates required question
Hoe het jy van Bybelskool.com gehoor?
*
Internet soektog
Sinodale nuusbrief
Gemeente advertensie
Vriend of vriendin
Ander
Waarvoor gebruik jy die Bybelskool materiaal?
*
Kies net een opsie.
Persoonlike Bybelstudie
Persoonlike Bybelstudie en Kleingroep Bybelstudie
Preekmateriaal
Preekmateriaal en vir persoonlike Bybelstudie
Preekmateriaal, persoonlike Bybelstudie, en Kleingroep Bybelstudie
Hoe gebruik jy die Bybelskool materiaal?
*
Kies net een opsie
Ek lees eers die Bybelgedeelte en dan die Bybelskool materiaal
Ek lees eers die Bybelskool materiaal en dan die Bybelgedeelte
Ek lees net die Bybelskool materiaal
Woon jy 'n Bybelskool byeenkoms by waar die Bybelskool materiaal gebruik word?
*
Ja, ek woon 'n Bybelskool by waar dié materiaal gebruik word
Nee, ek woon nie 'n Bybelskool by waar dié materiaal gebruik word nie
Is jy 'n leraar, predikant, priester of pastoor?
Ek wil graag weet hoeveel van die gebruikers in die bediening is
Ja, ek is 'n leraar, predikant, priester of pastoor
Nee, ek is nie 'n leraar, predikant, priester of pastoor nie
Clear selection
Enige kommentaar
*
Jy kan hier enige opmerkings, waardering, en vrae neerskrywe
Your answer
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
Forms
This content is neither created nor endorsed by Google.
Report Abuse
Terms of Service
Privacy Policy
Help and feedback
Contact form owner
Help Forms improve
Report