Visuele teks: Advertensies
Afrikaans Huistaal
Dr. Cecilia Klopper
Visuele teks: Advertensies
Die AIDA-beginsel by die opstel van advertensies
A- Aandag trek van die leser
I- Hou die leser geïnteresseerd
D- (Desire)- Skep ‘n begeerte by die leser
A- Moedig die leser aan om oor te gaan tot aksie
Voorbeeld
Teks A
Voorbeeld
Teks B
Voorbeelde van vrae wat jy te wagte kan wees by ‘n advertensie:
Verdere voorbeelde van vrae wat jy te wagte kan wees by ‘n advertensie:

Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!