1 of 30

Afrikaans EAT

Die dans van die reën deur Eugène Marais

2 of 30

Dr. Cecilia Klopper

CURAparent

3 of 30

Inhoudsopgawe

Die digter

Die titel

Die onderskrif

Die tipografie

Woordverklarings

Poëtiese aspekte

Tema en boodskap

Vertaling en analise

4 of 30

Die digter

5 of 30

Die digter �Eugène Marais�Natuurliefhebber�Joernalis

6 of 30

Die titel

7 of 30

������ �� Die titel� Dans van die reën

  • Voorspel dat ons iets van die reën gaan lees

8 of 30

Die onderskrif

9 of 30

Die onderskrif�

Lied van die vioolspeler, Jan Konterdans, uit die Groot Woestyn

Dit help om die inhoud te verstaan – helps us to understand the content

10 of 30

Die tipografie

11 of 30

������ �� Die tipografie� Hoe lyk die gedig op papier?��

  • 3 strofes stanzas
  • 24 versreëls lines
  • Onderskrif
  • Inkeping indent (Versreëls 3,4, 7, 11, 13, 16, 17, 20, 21, 23 & 24)
  • Herhaling repetition
  • Geen vaste rymskema no fixed rhyme scheme

12 of 30

Woordverklarings

13 of 30

Woordverklarings

berggier

bergtop

bruilof

bulttop

dam…op/opdam

grootwild

karos

kleinvolk

oge

pluim

skelm

sleep van voete

werf

wink

bergarend, berghaan eagle

mountain top

wedding feast

hill top 

versamel/staan bymekaar gather

groter wildsoorte big game

kombers van dierevel gemaak blanket made of skin coat

diertjies en insekte wat onder die grond woon / animals and insects that live underground

verouderde vorm van oë eyes

veer feather

loer vinnig schemingly

drag of her feet

yard

roep met die een hand wave /beckoning

14 of 30

Tema en boodskap

15 of 30

������ �� Tema en boodskap

Tema: die blydskap oor die reën

Joy over the rain in the desert

Boodskap: wees fyn ingestel op die natuur en bewaar dit vir die nageslag

Conserve nature for our descendants

16 of 30

Poëtiese aspekte

17 of 30

Poëtiese aspekte

Beeldspraak: figures of speech

  • Personifikasie personification
  • Metafoor metaphor

  • Enjambement enjambment
  • Geen vaste rymskema
  • Inkeping

Klankverskynsels sound devices

  • Alliterasie
  • Assonansie

  • Stemming/ toon/atmosfeer

  • Die reën, wat ‘n natuurgebeurtenis is, word as ‘n mens voorgestel (ons Suster) 
  • Vergelyking sonder ‘soos’

“Haar armbande blink en haar krale skitter” – dit is die weerlig (kan gesien word)

“ Sy lag saggies en vertel die winde”- dit is die donderweer (kan gehoor word)

  • Geen leestekens versreël 8 - versnel die tempo 
  • Ongekunstelde natuurgedig
  • Begin nie teen die kantlyn nie, versreëls 3, 4, 7, 11, 13, 16, 17, 20, 21, 23 & 24
  • Van die –s- klank regdeur die gedig versterk die suising van die reën. Klankverryking en beklemtoning - sound device and emphasis 
  • Herhaling van -a-, -aa-, -o-, -u-, en -e- klanke

Klankverryking en beklemtoning

  • Gevoel wat die gedig oordra d.m.v. woordkeuse: opgewondenheid excitement

18 of 30

Poëtiese aspekte

  • Progressie progression

  • Polisindeton

  • Inversie, omkering van woordorde

  • Strofe 1: veraf dreuning, blitse en wolke / die suster lag saggies, roep die wind
  • Strofe 2: die reaksie van die diere as hulle haar stem hoor (wild vergader en insekte skarrel)
  • Strofe 3: die son raak weg agter die wolke, die reën sak uit en dans op die vlakte, die weerlig slaan erger en die wind gaan lê
  • Die herhaling van voegwoorde om ‘n bepaalde effek te verkry (‘en’ word herhaal in versreëls 3, 4, 5, 9, 13, 16, 18 & 19)
  • Versreël 12 ‘wyd rek hulle …’ in plaas van ‘hulle rek wyd’ – beklemtoon ‘wyd’

19 of 30

Vertaling en analise

20 of 30

Strofe 1

1 O die dans van ons Suster!

2 Eers oor die bergtop loer sy skelm,

3 en haar oge is skaam;

4      en sy lag saggies.

5 En van ver af wink sy met die een  hand;

6 haar armbande blink en haar krale skitter;

7 saggies roep sy.

8 Sy vertel die winde van die dans

9 en sy nooi hulle uit, want die werf is wyd en die bruilof groot.

-s- alliterasie – suising van die reën

21 of 30

Strofe 1 � Translation

1 Oh the dance of our Sister (the rainstorm)!

2 First, she (the rain) just scheming over the hilltop (rain clouds),

3 her eyes are shy;

4      and she laughs softly (soft rumbling of thunder).

5 With the one hand she waves from afar (lightning strikes);

6 her bangles and her beads shine (lightning);

7              She calls softly (thunder).

8 She tells the wind about the dance

9 and she invites them, because the yard (desert) is wide, and the wedding feast is huge.

22 of 30

Strofe 1 � Analise

1 Die emosionele ‘O’ dui aan dat die woestynbewoners bly is oor die dreigende reënbui

2 Eers sien mens net wolkies agter die bergtop,

3 Dit voorspel reën;

4      en die donderweer rammel in die verte.

5 In die verte blits die weerlig;

6 die donderweer rammel en die weerlig slaan;

7 Die donderweer dreun saggies.

8 die wind begin ook waai

9 die reën nooi almal uit, want die reën val oor ‘n groot area en almal gaan feesvier daaroor.

23 of 30

Strofe 2

10 Grootwild jaag uit oor die vlakte,

11 hulle dam op die bulttop om te sien.

15 Die kleinvolk diep onder die grond hoor die sleep van haar voete,

16 En hulle kruip nader en sing saggies:

17        “Ons Suster! Ons Suster! Jy het gekom! Jy het gekom!”

-s- alliterasie – suising van die reën

24 of 30

Strofe 2� Translation

10 Big game run over the plain,

11 They gather on the hilltop to see better.

15 The underground animals hear the sound of her feet (the rain),

16 They crawl closer and sing softly:

17        “Our Sister (rain)! Our Sister! You are here! You are here!”

25 of 30

Strofe 2� Analise

10 Die groot bokke jaag uit oor die vlakte,

11 hulle kom op die bulttop bymekaar om te sien.

15 Die diertjies en insekte onder die grond hoor die reën val

16 En hulle kruip nader en sing saggies:

17       “Ons Suster! Ons Suster! Jy het gekom! Jy het gekom!”

26 of 30

Strofe 3

18 En haar krale skud,

19 en haar koperringe blink in die wegraak van die son.

20 Op haar voorkop is die vuurpluim van die berggier;

21 Sy trap af van die hoogte;

22 sy sprei die vaal karos met altwee arms uit;

23  Die asem van die wind raak weg.

24  O, die dans van ons Suster!    

-s- alliterasie – suising van die reën

27 of 30

Strofe 3� Translation

18 Her beads rumble (thunder),

19 her copper rings shine in the last rays of the sun

20 On her forehead is the red feather of the mountain vulture (lightning strikes);

21 She steps down from the hilltop (starts raining);

22 she sprays the grey blanket with stretched arms;

23  The wind stops blowing (wind gaan lê).

24  Oh, the dance of our Sister (the rain is falling on the desert / thunderstorm)!    

28 of 30

Strofe 3� Analise

18 En die donderweer dreun,

19 en die weerlig slaan as die wolke die son  bedek.

20    Die weerlig slaan nou hard;

21 Dit begin nou hard reën;

22 die reën lyk soos ‘n bruid wat ‘n reënvlaag  met altwee arms uitsprei;

23  Die wind gaan lê.

24  O, die dans van ons Suster!    

29 of 30

Kontak my gerus

ceciliaklopper@gmail.com

30 of 30

DANKIE!