1 of 10

My woorde

JAKOBUS 3:5 (AFR83)

2 of 10

Lees

JAKOBUS 3:5 (AFR83)5So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. 'n Klein vuurtjie kan 'n groot bos aan die brand steek.

3 of 10

4 of 10

5 of 10

6 of 10

Ons woorde kan mense afbreek en seermaak.

​

#@***@@@!!!!**

7 of 10

Hoe moet ons ons woorde gebruik?

​

 

Teenoor die Here

Ons woorde moet in die eerste plek gebruik word om te sê dat ons liefhet. Dat ons die Here liefhet en dat ons ons naaste liefhet.

Met ons woorde moet ons die Here prys.

Met ons woorde moet ons met die Here praat deur gebed.

Met ons woorde moet ons ander mense van Jesus vertel en hulle na Jesus lei.

8 of 10

Hoe moet ons ons woorde gebruik?

Opbouende woorde jy is mooi, jy is slim, jy is 'n goeie vriend, ek is lief vir jou, wat kan ek doen om jou te help

Moenie jou naaste valslik beskuldig nie.

Praat altyd die waarheid.

Ons moet nie mense dreig en boelie met ons woorde nie.

Ons moet nooit skinder of sleg praat

Ons moet nie mense bang maak met ons woorde nie.

Tel tot tien as iemand jou kwaad maak.

Teenoor ons naaste

9 of 10

Onthou

Mattheus 12:37 (AFR83) Op grond van jou eie woorde sal jy vrygespreek of veroordeel word.

10 of 10