1 of 6

Laat my hoor�

MARKUS 7:32-35 NLV�

2 of 6

MARKUS 7:32-35 NLV

[32] Hulle bring toe ’n dowe man met ’n spraakgebrek na Hom toe en soebat Hom om sy hand op die man te sit om hom gesond te maak. [33] Jesus het hom opsy geneem, heeltemal weg van al die mense af. Toe steek Hy sy vingers in die man se ore en smeer spoeg aan sy tong. [34] Terwyl Hy na die hemel toe opkyk, sug Hy swaar en beveel toe: “Gaan oop!” [35] Oombliklik kon die man hoor en normaal praat!

3 of 6

4 of 6

5 of 6

6 of 6

Ek het Jesus lief