Taalvaardigheid
Luister en praat
Luister en bespreek 'n volksverhaal
Inhoud
VOLKSVERHAAL
1. Wat is volksverhale?
2. Lees en luister 'n volksverhaal
3. Bespreek die volksverhaal
1. Wie is die hoofkarakters in die verhaal?
2. Hoe sal jy die hoofkarakters beskryf?
3. Wie is jou gunsteling- karakter?
4. Waar en wanneer speel die verhaal af?
3. Bespreek die volksverhaal
5. Wat is die belangrikste gebeurtenis in die verhaal?
6. Wat is die boodskap of les van die verhaal?
7. Wat sou jy verander as jy die storie sou oorskryf?
Antwoorde
4. Die verhaal speel af by 'n watergat in die veld.
5. Die belangrikste gebeurtenis is wanneer Sebra nie vir Bobbejaan
skrik nie en op hom afstorm.
6. Boodskap: Wees mededeelsaam, moenie lelik wees met ander
mense nie.
7. Leerders se eie antwoorde.
DANKIE
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com