1 of 11

DIE VERLORE MUNTSTUK���

LUKAS 15:8-10

2 of 11

LUKAS 15:8-10

“Of veronderstel ’n vrou het tien waardevolle silwermuntstukke en verloor een daarvan. Sal sy nie ’n lamp opsteek en die huis van hoek tot kant uitvee totdat sy dit kry nie? En wanneer sy dit kry, roep sy haar vriende en bure om saam bly te wees omdat sy haar muntstuk gevind het. Net so is daar blydskap onder God se engele as net een sondaar tot inkeer kom.”

3 of 11

4 of 11

5 of 11

6 of 11

7 of 11

  • Gehoorsaam
  • Mooi woorde
  • Eerlikheid
  • Waarheid

As ons verkeerde dinge doen, beweeg ons verder en verder weg van Jesus af, en ons raak verlore.

8 of 11

Hierdie gelykenis leer ons

  • God is liefdevol en vergewensgesind.
  • Al is iemand verlore, kan hy of sy nog steeds gevind word.
  • Sondige, verlore mense kan steeds na die koninkryk van die hemel gelei word.

9 of 11

Vergewe in Christus

10 of 11

Gebed

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA-NC

11 of 11