Afrikaans EAT
CURAparent
Taalvaardigheid
Luister en praat
Luister en bespreek 'n lied
Inhoud
1. Definisie van 'n lied
2. Lees en luister 'n lied
Rede om te glo – Elvis Blue
Elke mens het 'n storie�Elke mens het seer�Ek was al heel verlore in die wind en donker weer�My wildernis was groot en my beursie leeg�Toe gee jy my 'n rede, 'n rede om te glo
Ek sal jou nooit los nie en ek sal jou nooit vergeet�Waarvandaan ek kom en al's wat ek nou weet�In 'n wêreld vol bakleiery het jou vrede my nou beet�Want jy gee vir my 'n rede, 'n rede om te glo
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur�'n Dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur�Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer�Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo
Jou stem is vir my hemels en jou liefde wyd en�breed die lig in al my donker die een wat my vergeef�Ek is lief vir jou met alles ek is lief vir jou met niks�Jy gee vir my 'n rede 'n rede om te glo�Who who who (7 keer)
Ek glo soos 'n kind, 'n sondaar by jou deur,�'n dissipel by jou voete deur jou skoonheid meegesleur (2 keer)�Al loop ek op 'n stofpad al kom daar donker weer�Volg ek jou want jy gee my, 'n rede om te glo�Volg ek jou want jy gee my 'n rede om te glo�Whoa whoa whoa
Luister hier: https://www.youtube.com/watch?v=as9quHyR-L8
3. Bespreek die lied
3. Bespreek die lied
8. Watter beeldspraak word gebruik in die reël “Jou stem is vir my
hemels”?
9. Hoekom dink jy word die frase “Jy gee vir my 'n rede om te glo” so
baie herhaal?
10. Watter 3 vergelykings gebruik die sanger om sy geloof en
toewyding te beskryf?
11. Watter deel van die lied is vir jou die mooiste? Gee 'n rede vir jou
antwoord.
12. Sal jy weer na hierdie lied luister? Motiveer jou antwoord.
Antwoorde
8. Metafoor.
9. Om die belangrikheid van geloof en hoop te beklemtoon.
10. Hy sê hy glo “soos 'n kind”, “'n sondaar by jou deur, 'n dissipel by jou voete”.
11. Leerder se eie antwoord en rede.
12. Leerder se eie antwoord en motivering.
DANKIE
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com