1 of 10

Afrikaans Huistaal

CURAparent

2 of 10

Taalvaardigheid

Luister en praat

Luister en voer instruksies uit

3 of 10

Inhoud

  1. Wat is instruksies?
  2. Waar word instruksies gebruik?
  3. Lees en voer instruksies uit.

4 of 10

1. Wat is instruksies?

  • Instruksies is duidelike stappe of opdragte wat gegee word om iets te doen of te voltooi.
  • Dit sê presies wat om te doen en in watter volgorde.
  • Instruksies is gewoonlik kort, duidelik en maklik om te verstaan.
  • Dit kan mondelings (gesê) of geskrewe (op papier) wees.
  • Dit word puntsgewys gegee of genommer.

5 of 10

2. Waar word instruksies gebruik?

  • Baie dinge in die alledaagse lewe gebruik instruksies, soos:
    • ‘n resep om kos te maak,
    • speletjies se reëls,
    • handleidings vir speelgoed of elektroniese toestelle,
    • ‘n roete na ‘n spesifieke plek,
    • toetse, eksamens en projekte.

6 of 10

3. Lees en voer instruksies uit.

  • Lees die instruksies op die volgende bladsy.
  • Die onderwyser kan die benodigdhede saam klas toe bring en voor in die klas uitvoer. (Behalwe die deel met die oond)
  • Leerders kan help met die uitvoer of die lees van instruksies.
  • Dit kan ook by die huis uitgevoer word met ouertoesig.
  • Indien dit nie by die skool gedoen kan word nie: Bespreek die instruksies met die leerders.

7 of 10

8 of 10

9 of 10

10 of 10

DANKIE