Die Here is my Herder
PSALMS 23 (AFR53)�
This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC-ND
PSALMS 23 AFR53
1'n Psalm van Dawid.
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.
2Hy laat my rus in groen weivelde.
Hy bring my by waters waar daar vrede is.
3Hy gee my nuwe krag.
JOHANNES 10:2-5 (AFR83)
2Maar hy wat deur die hek ingaan, is die skape se herder; 3vir hom maak die hekwagter oop. Die skape luister na die herder se stem. Hy roep sy skape op hulle name en lei hulle uit. 4Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. 5Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.”
Hoe kan ons sy stem hoor?
Ons moet ons lewens rig op Jesus.