1 of 16

Afrikaans Huistaal

CURAparent

2 of 16

Taalvaardigheid

Taalstrukture en -konvensies

Idiome

3 of 16

Inhoud

  1. Idiome: definisie
  2. Lys van idiome

4 of 16

1. Idiome: definisie

'n Idioom is 'n vaste uitdrukking of frase

wat nie direk afgelei kan word uit die letterlike betekenis van die woorde nie.

Idiome is eie aan 'n spesifieke taal en kan nie vertaal word nie.

***

5 of 16

Idioom:

So stil soos 'n muis.

1. Lys van idiome

Betekenis:

Om baie stil te wees.

6 of 16

Idioom:

'n Uiltjie knip.

Betekenis:

'n Kort middagslapie vat.

7 of 16

Idioom:

Die aap uit die mou laat.

Betekenis:

Die geheim vertel.

8 of 16

Idioom:

Balke saag.

Betekenis:

Snork.

9 of 16

Idioom:

Dit reën katte en honde.

Betekenis:

Dit reën baie hard.

10 of 16

Idioom:

Die son trek water.

Betekenis:

Die tyd stap aan.

11 of 16

Idioom:

Altyd 'n eiertjie wil lê.

Betekenis:

Om altyd iets te sê te hê.

12 of 16

Idioom:

Elke donker wolk het

'n silwer randjie.

Betekenis:

Elke moeilike situasie het 'n ligpunt.

13 of 16

Idioom:

Groen vingers.

Betekenis:

Om goed te wees met

tuinmaak.

14 of 16

Idioom:

Soos water van 'n eend se rug.

Betekenis:

Nie steur aan iets nie.

15 of 16

Teken prente van die volgende idiome in jou boek.

Vind ook uit wat elkeen beteken.

  • Die appel val nie ver van die boom af nie.
  • Daar is 'n slang in die gras.
  • Jy moet jou sokkies optrek.
  • Hoë bome vang die meeste wind.

16 of 16

DANKIE

Kontak my gerus

ceciliaklopper@gmail.com