Eer jou vader en jou moeder��
Exodus 20:12
Exodus 20:12 - Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee nie.
Vyfde gebod
Eer jou vader en moeder
Respek en gehoorsaam
Voogde en onderwysers
Die mense wat na ons kyk is in die plek van ons ouers en moet dus geëer word.
By die skool verteenwoordig onderwysers jou ouers. By die skool is die onderwysers jou ma en jou pa.
Ons moet dus ook ons onderwysers eer. Ons moet hulle respekteer en gehoorsaam wees.
Jou ouers het jou lief
Hoe kan ons ons vader en moeder eer?
Hoe kan ons ons vader en moeder eer?
This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC
This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA
Hoe kan ons ons vader en moeder eer?
�Opsomming��