Afrikaans Huistaal
elegie vir my toekomstige vrou deur André Letoit
Dr. Cecilia Klopper
curaparent.co.za
Inhoudsopgawe
Digter
Titel
Funksionele tipografie
Woordverklarings
Verstegniese aspekte
Tema en boodskap
Stemming en toon
Analise
Digter
André Letoit alias Koos Kombuis
Titel
Titel
Funksionele tipografie
Hoe lyk die gedig op papier?
Funksionele tipografie/ digvorm
Funksionele tipografie/ digvorm
Woordverklarings
Woordverklarings
Verstegniese aspekte
Verstegniese aspekte
Verstegniese aspekte
Verstegniese aspekte
Verstegniese aspekte
Tema en boodskap
Tema en boodskap
Tema: die progressiewe verloop van ‘n verhouding wat uitloop op ‘n huwelik en daarna ontnugtering
(Die vrye versvorm ondersteun die tema)
Boodskap: die huwelik is nie altyd net maanskyn en rose (romanse) nie
Stemming en toon
Stemming & Toon
Stemming/ atmosfeer: strofe 1 & 2: lig en opgewonde
Strofe 3-5: die digter skep ‘n somber/melancholiese gevoel by die leser met behulp van die woordgebruik
Toon: die stemtoon van die spreker is sinies/spottend ( nie treurig nie)
Analise
Strofe 1� Die ontmoeting
Strofe 1� Die ontmoeting - Analise
Strofe 2� Die hofmakery
11 ek het jou uitgeneem
12 op my motorfiets (boksburgmeer
13 of milky lane in hillbrow of
14 daai hippiekolonie in Berea - ek
15 had altyd ‘n voorliefde vir
16 hippiekolonies) en jy het
17 verlief geraak op my
18 toe jy my profiel in die
19 - nee wag- toe ek* parentese, hy korrigeer homself
Strofe 2� Die hofmakery – Analise
11 ek het jou uitgeneem
12 op my motorfiets (na boksburgmeer * karaktereienskap 1- ry graag motorfiets (buiteluglewe / vryheid)
13 of milky lane in hillbrow of
14 daai hippiekolonie in Berea- ek * Aandagstreep: vestig die leser se aandag op karaktereienskap 2 (sorgeloosheid)
15 het altyd ‘n voorliefde vir
16 hippiekolonies gehad) en jy het
17 verlief geraak op my
18 toe jy my profiel in die
19 - nee wag, ek wil liewer nie sê nie- toe ek * Parentese/ invoeging- hy bedink homself, val homself in rede
Strofe 3� Die ontmoeting en afkeur van haar ouers
23 daarna het ek jou ouers ontmoet
24 hulle het my uit die huis uitgejaag* herhaling van ‘uit’ dui op afstand
25 (vermoedelik vanweë my lang hare en baard-
26 uit die mode sedert jan van riebeeck en oom paul se tyd-
27 ek weet nooit wanneer die tyd reg is nie)
Strofe 3 Analise� Die ontmoeting en afkeur van haar ouers
23 daarna het ek jou ouers ontmoet
24 hulle het my uit die huis uitgejaag
25 (vermoedelik omdat ek lang hare en ‘n baard gehad het -
26 dit was mode in Jan van Riebeeck en Paul Kruger se tyd
27 waarom nie nou meer nie? Ai, my tydsberekening is altyd verkeerd)
Strofe 4� Die huweliksbevestiging
28 maar uiteindelik*
29 het ons tóg* getrou: jy was * Akuutteken dui op teenkanting
30 so bly: niemand het opgedaag by die kerk nie
Strofe 4- Analise� Die huweliksbevestiging
28 maar uiteindelik
29 het ons tóg* getrou: jy was * akkuutteken- beklemtoon daar was teenkanting
30 so bly dat ons kon trou: niemand het egter opgedaag by die kerk nie
Strofe 5� Die ontnugtering na die huweliksbevestiging
38 daarna het ons, soos altyd, saam
39 geleef (leef?) soos al die ander * Suggestie dat hulle nie ‘n gelukkige lewenswyse het nie.
40 mense (mense?) en* Sinies: ouers is nie menswaardig nie.
49 en die huwelik is ‘n duur prys om te betaal* slotsom van die spreker
50 vir ‘n lewe vol platoniese dogmatiek
Strofe 5� Na die huweliksbevestiging - Analise
38 daarna het ons, soos altyd, saam
39 geleef (het ons werklik geleef?) soos al die ander
40 getroude paartjies en
49 en die huwelik is ‘n duur prys om te betaal
50 vir ‘n lewe sonder romantiek (soos vriende) waar teëpraat nie geduld word nie…
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!