2024 WCED Back on Track
CAPE WINELANDS
FINAL DASH
Graad 12 Verbruikerstudies
ENTREPRENEURSKAP
Vraestel: Afdeling B – Langer Vrae�
Vraag 2-6: Vraag per onderwerp
VRAAG 2 | DIE VERBRUIKER√ |
VRAAG 3 | VOEDSEL EN VOEDING√ |
VRAAG 4 | KLEDING |
VRAAG 5 | BEHUISING EN INTERIEUR |
VRAAG 6 | ENTREPRENEURSKAP (vandag) |
ALGEMENE WENKE��Vinnige vaslegging: Sessie 1 & 2 se wenke
ALGEMENE WENKE��Vinnige vaslegging: Sessie 1 & 2 se wenke
ALGEMENE WENKE��Vinnige vaslegging: Sessie 1 & 2 se wenke
ALGEMENE WENKE��Vinnige vaslegging: Sessie 1 & 2 se wenke
Lees van vrae: TRIM-tegniek
T = Topic (Onderwerp)
Watter onderwerp is die vraag oor?
R = Restriction (Beperking)
Wat is die beperkings van die vraag?
I = Instruction (Instruksie)
Wat is die instruksie?
M = Marks (Punte)
Hoeveel punte tel die vraag?
Voorbeeld: TRIM-tegniek
3.3 Verduidelik hoe entrepreneurs ‘n bydrae lewer tot die SA ekonomie. (3)
T = Topic (Onderwerp)
Wat is die onderwerp? Entrepreneurs
R = Restriction (Beperking)
Bydrae lewer tot die SA ekonomie
I = Instruction (Instruksies)
Verduidelik: Skryf volsinne met feite.
M = Marks (Punte)
Hoeveel punte tel die vraag?
(3)
Entrepreneurskap
GRAAD 10 & 11 inhoud
GRAAD 10
GRAAD 11
EKSAMENRIGLYNE
BREINKAART
Entrepreneurskap
Identifiseer ‘n moontlike winsgewende besigheid
Beskikbaarheid van menslike vaardighede
Formulering van die idee en spesifikasie van die produk
Faktore wat doeltreffende produksie beïnvloed
Vereistes vir kwaliteit (eind-) produkte
Ontwikkeling van ‘n bemarkingsplan volgens die 5P-bemarkingstrategie
Produk
Finansiële uitvoerbaarheidstudie om volhoubare winsgewendheid te bepaal
Kostebepaling
Faktore in die keuse van ‘n geskikte produk
Finansiële hulpmiddels
Beskikbare werkruimte
Beskikbare grondstowwe
Aantrekkingskrag vir verbruikers
Beplanning
Nakoming van spesifikasies
Kwaliteitsbeheer
Netjiese werksplek
Higiëne van werkplek
Beheer van finansies
Voorraadbeheer
Geskik vir teikengroep
Kliëntebetrekkinge
Aanbieding van produk
Instandhoud van toerusting
Gehalte van grondstowwe
Personeelopleiding
Gehalte van verpakking
Volhoubare produksie en verbruik
Gehalte van berging
Berging en aflewering
Gebruik van tyd
Doeltreffende berging
Promosie
Prys
Plek
Persone
Byskrifte (Etikettering)
Veiligheid
BEWEEG VAN ‘N IDEE NA DIE PRODUKSIE EN BEMARKING VAN ‘N PRODUK
�
DIE FORMULERING VAN DIE
BESIGHEIDSIDEE
(SSGB-analise/SWOT-analysis)
BEMARKINGSTRATEGIE (5P’S)
BESIGHEIDSIDEE
PRODUK
PLEK
PERSONE
PRYS
PROMOSIE
IDEE
PRODUK
VRAE
Mei/Junie 2023
ANTWOORDE
Mei/Junie 2023
FAKTORE OM TE OORWEEG IN DIE KEUSE VAN ‘N GESKIKTE PRODUK
Beskikbaarheid van menslike
vaardighede
Beskikbaarheid van finansiële hulpbronne
toerusting & aanvangsvoorraad
water en elektrisiteit, skoonmaakmiddels,
leningspaaiemente, ens.
Beskikbaarheid van werkspasie
Beskikbaarheid van grondstowwe
Verbruikersaantrekkingskrag
KORTVRAE
Mei/Junie 2023
ANTWOORDE
Mei/Junie 2023
c
Aanvangskoste/Kapitaal
Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg (6.5.1 – 6.5.4)
VRAE
Mei/Junie 2023
ANTWOORDE
Mei/Junie 2023
FAKTORE WAT DIE DOELTREFFENDE PRODUKSIE VAN GEHALTE PRODUKTE BEÏNVLOED
Doeltreffende PRODUKSIE van kwaliteit produkte
1. Beplanning
2. Voldoen aan produkspesifikasie
3. Kwaliteitskontrole
4. Netjiese werkplek
7. Voorraadbeheer
6. Finansiële beheer
5. Higiëne van werkers
Produksiedoelwitte
Produksiebeplanning
Produksiekoste
Toets produkte = vereiste standaarde
Netjies + skoon = doeltreffend
Begroting; berekening van koste
Voorraadregister
Altyd dieselfde, vergelykbare kwaliteit
Swak higiëne = gesondheidsrisiko
KORTVRAE
Mei/Junie 2023
C
C
VEREISTES VIR KWALITEIT (EIND-)PRODUKTE
Vereistes vir KWALITEIT produkte
1. Geskik vir teikenmark
2. Aanbieding van produk
3. Gehalte van grondstowwe
4. Gehalte en ontwerp van verpakking
7. Etikettering
6. Veiligheid
5. Gehalte van berging
10/7/2023
ETIKETTERING
VEREISTES VIR DOELTREFFENDE PRODUKSIE
Vereistes vir DOELTREFFENDE produksie
2. Doeltreffende bergingsprosedures
3. Kliëntebetrekkinge
5. Personeelopleiding
4. Instandhouding van toerusting
VOLHOUBARE PRODUKSIE EN VERBRUIK
Volhoubare produksie
&
verbruik
2. Belangrikheid van volhoubare produksie en verbruik
4. Verantwoordelikhede van produsente
3. Verantwoordelikhede van verbruikers
VRAAG 6
Mei/Junie 2023
VRAAG 6.3 ANTWOORD
VRAAG 6
VRAAG 6.5.2 ANTWOORD
10/7/2023
PRODUK | PROMOSIE | PRYS | PLEK | PERSONE |
Handelsnaam | ABBA | Kompetisie-gebaseerde pryse | Plek van verkope | Teikenmark |
Handelsmerk/Logo | Doel van promosie? | Kostegebaseerde pryse | Direkte verkope | Algemene behoeftes |
Etikettering | Waar? | Vraaggebaseerde pryse | Indirekte verkope | Belangstellings |
Verpakking & vereistes | Maniere? | Faktore wat die prys bepaal | Plek van vervaardiging | Verdeel in groepe |
5P-BEMARKINGSMENGSEL
KORTVRAE
Mei/Junie 2023
ANTWOORDE
D
FINANSIËLE UITVOERBAARHEIDSTUDIE EN WINSGEWENDE VOLHOUBAARHEID
KOSTES VAN BESIGHEDE WAT UITGEWERK MOET WORD | |
Aanvangskoste: Geld wat benodig word om die besigheid te begin / geld wat nodig is voor produksie kan begin | Produksiekoste: Kostes wat noodsaaklik is vir vervaardiging en verpakking |
Produksiekoste sluit in: |
Vaste kostes: Kostes wat onveranderd bly, bv. huur, versekering, ens. Veranderlike kostes: Dit is kostes wat direk verwant is aan die produksie van die produk, bv. bestanddele of grondstowwe Oorhoofse kostes: Ekstra uitgawes wat nodig is om die besigheid te bedryf, bv. administrasiekoste, telefoonkostes, ens. |
Gelykbreekpunt | Berekening |
Alle kostes van die produksie word gedek deur verkope, daar is geen wins nie, maar ook geen verlies nie. Alle verkope hierna is wins. | Gelykbreekpunt = Totale koste van produksie ÷ die verkoopprys per produk = Aantal produkte |
10/7/2023
BEREKENING VAN PRODUKSIEKOSTE EN VERKOOPPRYS
PRODUKSIEKOSTE |
|
10/7/2023
INTERPRETASIE VAN KONTANTVLOEIPROJEKSIE
VS
SLEGSTE VERKOPE SCENARIO
BESTE VERKOPE
SCENARIO
KORTVRAE
Mei/Junie 2023
ANTWOORDE
B
Beste verkope scenario
Kontantvloeiprojeksie
Aanvangskoste/Kapitaal
ALGEMENE WENKE
Formulering van antwoorde vir langer vrae:
PEEL-tegniek
P = Point (Punt)
Wat is die punt wat jy wil maak?
E = Evidence (Bewyse)
Gee meer inligting oor die onderwerp.
E = Explain (Verduidelik)
Verduidelik die inhoud. Kyk na puntetoekenning.
L = Link (Gevolgtrekking)
Bind verduideliking terug na punt wat jy gemaak het.
VRAE
Mei/Junie 2023
ANTWOORD
ANTWOORD
ANTWOORD