1 of 26

Afrikaans EAT

Krisis deur Elisabeth Eybers

2 of 26

Dr. Cecilia Klopper

CURAparent

3 of 26

INHOUDSOPGAWE

Digteres

Titel

Tipografie – Italiaanse sonnet

Woordverklarings

Poëtiese aspekte

Tema en boodskap

Vertaling en analise

4 of 26

Digteres

5 of 26

                      Elisabeth Eybers

  • 1915-2007
  • B.A. met lof
  • Sy skryf graag oor die vrou se ervaringsveld

6 of 26

Titel

7 of 26

Die titel - Krisis

  • Vertel ons waaroor die gedig handel
  • Dit voorspel dat daar ‘n moeilike situasie ter sprake is, iets wat vir die spreker ‘n stryd is om op te los (moontlik die digteres se skeisaak?)
  • Die krisis is die stryd tussen die hart (gevoel) en die ek (kop/rede/hoof/verstand)

8 of 26

Tipografie

9 of 26

Die tipografie� Hoe lyk die gedig op papier?

  • Italiaanse sonnet
  • 14 versreëls
  • Versreël 1-8 – Oktaaf: gee redes vir die spreker se besluit
  • Versreël 9-14 – Sekstet: wys dubbelsinnigheid

10 of 26

Woordverklarings

11 of 26

Woordverklarings a

  • Klowe
  • Lafaard
  • Las
  • Moeras
  • Nar
  • Nooit in staat
  • Onvoorbereid
  • Seremoniemeester
  • Skei
  • Staar

  • Ravines
  • Nie dapper nie - coward 
  • Burden
  • Swamp
  • Clown
  • Kan dit nie regkry nie – unable to 
  • Nie gereed - unprepared 
  • Maak afkondigings en vermaak gaste – master of ceremonies 
  • Uitmekaar gaan – part, go separate ways 
  • Aanhoudend in een rigting kyk - stare

12 of 26

Woordverklarings b

  • Afgrond
  • Afskeid
  • Begryp
  • Dwase
  • Fees
  • Gas
  • Gasheer
  • Gelei’t
  • Hoof
  • Kermis
  • Strek
  • Verwar
  • Voortvarend
  • Weg
  • Precipice 
  • Farewell
  • Verstaan - understand
  • Dom stupid
  • Festival 
  • Guest 
  • Persoon wat gaste onthaal – host
  • Gelei het – led (heart took the lead)
  • Kop - head 
  • n Fees waar items verkoop word  -fair 
  • Stretch 
  • Deurmekaar maak – confuse
  • Oorhaastig – to act without thinking it over
  • Die lewenspad - road

13 of 26

Poëtiese aspekte

14 of 26

Poetiese aspekte a

  • Enjambement
  • Ironie
  • Alliterasie
  • Assonansie
  • Dubbelsinnigheid

  • Beeldspraak:

*Personifikasie

  • Geen leestekens – vinnige tempo – no punctuation lines 3, 4, 6, 7 & 11 
  • Irony – die hart en hoof kan nie geskei word nie
  • Repeat consonants at the beginning of more than one word in a line (2, 

Repetition of vowels in more than one word in a line (1, 3, 4, 9)

  • Versreël 9 - 14 - emosies /hart het die verkeerde raad gegee

ambiguity

  • Figure of speech 
  • Hoof en Hart word met hoofletters geskryf en dus as ‘mense met name‘ voorgestel - objects given human characteristics/ proper nouns as names.
  • Die hart en hoof as mense voorgestel: versreëls 1, 3, 4, 6, 7, 8, 9, 10 & 11
  • Die hart lei, staar, is voortvarend, ‘n lafaard en siek, was die gasheer, die seremoniemeester en die nar wat dwase raad gee.

15 of 26

Poetiese aspekte b

  • Eindrym - Omarmende rym

a

b

b

a

  • Polisindeton

  • Kontras

  • Elisie

  • Retoriese vraag

  • Toon

      • Enclosed rhyme

      • Repetition of the conjunction -en- lines 1, 5, 6, 7, 8, 9 & 10
      • When the heart has taken the lead, her life was beautiful “lieflik”, now, when she reasons with her head, it is full of problems “ klowe, afgrond  en moeras” 
      • When a vowel is left out to fit in the rhythm of the line. Line 3 “ gelei’t “ instead of ‘gelei het’.
      •  The aim is to include the reader- answer is logical – emphasis 
      • Choice of words, diction creates an atmosphere of bitterness and disgust – afkeer en bitterheid

16 of 26

Tema en boodskap

17 of 26

Tema en boodskap � Theme and message

Tema: die stryd tussen die hart en die verstand/ek/rede/hoof

Boodskap: neem besluite met jou verstand

18 of 26

Vertaling en analise

19 of 26

Strofe 1

Oktaaf

1 Dis hier wat ons twee skei- jy, Hart, en* ek, herhaling van ‘en= polisindeton

2 albei tot afskeid so onvoorbereid.

3 Die weg was lieflik# waarlangs jy gelei’t elisie (gelei het)

4 maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek enjambement (geen leesteken)

5 die pad langs klowe, afgrond en moeras. #

6 Voortvarend en* ‘n lafaard soos altyd

7 en nooit in staat tot enige besluit

8 en siek daarby, is jy nou net ‘n las.

# Kontras

20 of 26

Stanza 1� Translation

Oktaaf

1 Now, Heart, me and you go our separate ways,

2 although we are not prepared to say goodbye.

3 The way where you lead was lovely

4 But it is something of the past, although you still look back.

5 the new road leads through cliffs, an abyss and a swamp

6 Like always, you are impetuous and a coward

7 and not able to take a decision

8 you are sick as well, and only a burden.

21 of 26

Strofe 1� Analise

Oktaaf

1 Dis hier wat ons twee skei- jy, Hart, en ek, my verstand

2 nie een van ons is voorbereid om afskeid te neem nie.

3 Die pad was lieflik waarlangs jy gelei’t

4 maar dis verby, al kyk jy nog terug. Nou het ek

5 net probleme omdat ek vir jou geluister het.

6 Jy dink te veel van jouself en jy is ‘n lafaard soos altyd

7 en nooit in staat tot enige besluit

8 en siek daarby, is jy nou net ‘n las.

22 of 26

Strofe 2

Sekstet

9    Jy was die gas en* gasheer by die fees,

10 die seremoniemeester en* die nar:

11 jou dwase raad kan net die Hoof verwar

12 waar elke tree die laaste tree mag wees.

13 Kyk, dit word laat, die kermis is verby,

14 kan jy dit begryp?# Hier moet ons skei.

# Retoriese vraag vir beklemtoning

* Herhaling van ‘en’ polisindeton

23 of 26

Stanza 2 � Translation

Sekstet

9 You were both the guest and the host at the feast,

10 The master of ceremonies and the clown:

11 Your foolish advice can only confuse the Head

12 Where each step might be the last.

13 Look, it is getting late, the fair is over,

14 Do you understand? Here we should part.

24 of 26

Strofe 2� Analise

Sekstet

9    Jy was die gas en gasheer by die fees,

10 die seremoniemeester en die hanswors:

11 jou dwase raad kan net die kop deurmekaar maak

12 waar elke tree die laaste tree mag wees.

13 Kyk, dit word laat, die tyd toe ek vir jou geluister het, is verby,

14 kan jy dit verstaan? Hier moet ons uitmekaar gaan.

25 of 26

Kontak my gerus

ceciliaklopper@gmail.com

26 of 26

DANKIE!