Idiome A
Afrikaans Huistaal
Dr. Cecilia Klopper
CURAparent
Daar is soveel pragtige idiome in Afrikaans, probeer om soveel as moontlik te leer
Idiome - A
1. Aanhouer wen.
Mense wat volhard, bereik hulle doel.
2. Om iemand uit die hoogte aan te kyk.
Idiome - A
3.Om iemand skeef aan te kyk.
4. Dit is geen katjie om sonder handskoene aan te pak nie.
Idiome - A
5. As die skoen jou pas, trek hom aan.
6. Om die stoute skoene aan te trek.
Idiome - A
7. Om jou lyf aasvoël te hou.
8. Jy kan aartappels in sy ore plant.
Idiome - A
9. Om ‘n adder aan jou lyf te koester.
10. Van uitstel kom afstel.
Idiome - A
11. Om ‘n nuuskierige agie te wees.
12. Om die agterdeur oop te hou.
Idiome - A
13. Agteros kom ook in die kraal.
14. Om Gods water oor Gods akker te laat loop.
Idiome - A
15. ‘n Vals alarm.
16. Liewer aldag wat as een dag sat.
Idiome - A
17. Iemand van twaalf ambagte en dertien ongelukke.
18. Hy sê ja en amen op alles.
Idiome - A
19. Amper maar nog nie stamper nie.
20. Anderman se boeke is duister om te lees.
Idiome - A
21. Om met anderman se kalf te ploeg.
22. Antjie taterat.
Idiome - A
23. Die appel val nie ver van die boom af nie.
24. Om iets vir ‘n appel en ‘n ei te koop.
Idiome - A
25. Om ‘n appeltjie met iemand te skil.
26. Een vrot appel steek al die ander aan.
Idiome - A
27. Om appels te swaai.
28. Arbeid adel.
Idiome - A
29. Dit lyk asof dit uit Noag se ark kom.
30. Die ark is weer oop vandag.
Idiome - A
31. Die lang arm van die gereg.
32. Om die elmboog te lig.
Idiome - A
33. As armoede by die deur inkom, vlieg liefde by die agterdeur uit.
34. Om iemand met ope arms te ontvang.
Idiome - A
35. Om iemand se hand in die as te slaan.
36. As is verbrande hout.
Idiome - A
37. Om in sak en as te sit.
38. Om die laaste asem uit te blaas.
Bron:
Botha, R.P., Kroes, G. & Winckler, C.H. 1994. Afrikaanse Idiome en ander Vaste Uitdrukkings. Southern Boekuitgewers: Halfweghuis
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!