1 of 41

Afrikaans EAT

Prosa-ontleding

2 of 41

Struktuurelemente van ’n letterkundige werk

3 of 41

Inhoudsopgawe

1. Titel (title)

2. Toon (tone)

3. Knoop (plot/ narrative)

4. Styl & stylfigure (style & figures of speech)

5. Bedoeling (intention)

6. Verteller (narrator)

7. Karakters (characters)

8. Karakterbeelding (characterization)

9. Dialoog (dialogue)

10. Handeling (actions)

11. Konflik/botsing/spanning (conflict)

12. Milieu/ agtergrond/omgewing (setting)

13. Intrige (intrigue/ story line)

14. Identifikasie (identification)

15: Tema / Boodskap (theme & message)

16. Voorblad / skutblad/ agterblad (front matter/ copyright page/ back page)

4 of 41

Titel/title

5 of 41

Titel/title

  • Dit stel bekend waaroor die verhaal gaan/ handel (it introduces what the book will be about)

6 of 41

Toon/tone

7 of 41

Toon/tone

  • Dit is die wyse waarop die outeur homself uitdruk (the way the author expresses himself)
  • Deur middel van die outeur se woordkeuse (diction) word ‘n sekere atmosfeer/gevoel geskep
  • Vriendelik; skerp; sarkasties; ironies; woedend; humoristies of neerhalend

8 of 41

Knoop / plot / narrative

9 of 41

Knoop/plot/narrative

  • Dit is die storielyn (story line) wat deur die loop van die verhaal ontwikkel (develop)
  • Die outeur se vermoë om spanning, weetgierigheid of romanse te skep dra by tot die sukses van die verhaal (the author’s ability to create inquisitiveness, tension or romance contributes to the success of the plot)

10 of 41

Styl & stylfigure/ figures of speech

11 of 41

Styl -a � deur woordkeuse en taalgebruik geskep en ontwikkel

Stylfigure

    • Antitese of kontras – (antithesis) - twee uiterstes: Bv. “die soet en die suur”
    • Cliché – afgesaagde uitdrukking / trefkrag verloor
    • Enumerasie/opnoemtegniek – (enumeration) opnoem van dinge wat nie bymekaar pas nie (objects that do not normally belong together)
    • Feite - (definite statement that is unmistakenbly true) 
    • Geïmpliseerde betekenis / suggestie – (implied meaning, suggestion) Innuendohints at / suggests something humiliating – blondine-grappies

12 of 41

Styl -b � deur woordkeuse en taalgebruik geskep en ontwikkel

Stylfigure

    • Implisiete betekenis – implicit meaning – hidden message/ suggestion 
    • Polisindeton repetition of a conjunction, e.g. “en”
    • Regressieregression – bv. van liefde na haat
    • Simboliek symbolism - iets konkreets word die teken  van iets abstraks – duif / vrede
    • Satire – human weaknesses are exposed through humour
    • Sarkasme – sarcasm - one thing is said, something else is meant with the intention to humiliate someone 
    • Woordspeling – (pun/ clever play on words

13 of 41

Bedoeling

Intention or purpose

14 of 41

Bedoeling/ intention /purpose

  • Om te vermaak (to entertain)
  • Om inligting oor te dra (to inform)
  • Om op te voed (to educate)
  • Die sukses van die prosawerk is afhanklik van die mate waarin die outeur daarin geslaag het om sy intensie of bedoeling te bereik (did the author succeed in reaching his/her intention? ) 

15 of 41

Verteller/ narrator

16 of 41

Verteller/narrator

Ek- verteller/eerstepersoonsverteller (first person)

    • Een van die karakters in die verhaal (one of the characters)
    • Aan tyd en plek gebind (bound to time and place)
    • Weet nie wat ander karakters dink, doen en voel nie (does not know what other characters think, do and feel)
    • Subjektief (bevooroordeeld) (subjective)

Alomteenwoordige verteller/derdepersoonsverteller (third person)

    • Staan buite die verhaal (outside the story, not a character)
    • Nie aan tyd en plek verbind nie (not bound to time and place)
    • Weet wat ander karakters hoor, sien, dink en voel (knows what the other characters hear, feel, think and see)
    • Objektief (onbevooroordeeld) (objective)

17 of 41

Karakter/ characters

18 of 41

Karakter & karakterontwikkeling

Hoofkarakter/main character

    • Belangrikste karakter waarom alles draai (most important character)
    • Daar vind groei of verandering in die karakter plaas (growth and change occur inside the character)
    • Die karakter wat die leser aan die einde van die verhaal die beste ken (reader knows him/her the best)
    • Innerlike en uiterlike karaktereienskappe en optrede kan gedurende die verloop van die verhaal verander – karakterontwikkeling ( his/her character traits might change – character development)

Newekarakters/sub-characters

    • Ander karakters wat nie so belangrik of aktief in die verhaal is nie (not so actively involved in the story)
    • Innerlike en uiterlike karaktereienskappe en optrede kan gedurende die verloop van die verhaal verander - karakterontwikkeling (character traits can also change – character development)

19 of 41

Karakterbeelding /characterisation

20 of 41

Karakterbeelding/characterisation

* Die leser leer ken die karakter op die volgende maniere: /

How do we get to know a character?

    • Naamgewing en beskrywing (the name and description of the character)
    • Dit wat die karakter self sê en doen (what the character says and does)
    • Dit wat die ander karakters oor hom/haar sê (what other characters say about him/her)
    • Uit gesprekke tussen karakters (from conversations about the character)
    • Hoe ‘n karakter tydens botsing/konflik optree (how the character reacts during conflict)

21 of 41

Dialoog/dialogue

22 of 41

Dialoog/dialogue

Die gesprekke wat tussen die karakters plaasvind (conversations between characters)

Deel van die handeling, omdat dit die gebeure kan laat plaasvind (part of the action)

23 of 41

 Handelinge/actions

24 of 41

Handelinge/actions

Uiterlike handeling/external

    • Aksies wat gesien kan word, soos gesigsuitdrukkings, bewegings en gebare van karakters (actions that can be seen, e.g. gestures and facial expressions)

Innerlike handeling/internal

    • Die karakters se emosies en denke (dit wat hulle dink en voel) (the emotions and thoughts of a character)

25 of 41

Konflik/botsing

Spanning/conflict

26 of 41

Konflik/botsing/spanning/conflict� - contributes to the excitement

Uiterlike konflik/ botsing/ spanning (external)

    • Tussen die karakters wanneer een of meer karakters oor ‘n saak verskil (between characters)

Innerlike konflik/ botsing/ spanning (internal)

    • In karakters se gedagtes (internal conflict)

27 of 41

Milieu/agtergrond/

Omgewing/setting

28 of 41

Milieu/agtergrond/omgewing� - tyd (time) & ruimte (setting) of the story

How do we get to know the setting?

    • Die agtergrond van die verhaal (background)
    • Die kleredrag van die karakters (dress)
    • Die karakters se taalgebruik en gewoontes (language usage)
    • Verwysings na werklike plekke, persone en gebeure (references to places, persons and actions)

29 of 41

Intrige/storyline

30 of 41

Intrige / storyline

Alle stories het ‘n intrige

    • Dit is hoe die gebeure in die verhaal verloop (the sequence of occurrences)
    • Dit is die dinge wat met die karakters gebeur en hul lewens beïnvloed (things that happen to characters and the impact on them)
    • Die gebeure is nie altyd chronologies (in volgorde) nie  (not always in chronological order)

31 of 41

Identifikasie/identification

32 of 41

Identifikasie/identification

Dit beteken dat die leser hom- of haarself in die skoene van een van die karakters kan plaas (the process of identifying with one of the characters)

33 of 41

Tema & boodskap           Theme & message

34 of 41

Tema en boodskap/theme and message

Tema

    • Die tema van die verhaal is die lewensiening wat deur die verhaal oorgedra word
    • Die tema is universeel en dus op alle mense in enige tyd en op enige plek in die wêreld van toepassing (universal)

Boodskap

    • Elke leser kan ‘n lewensles uit ‘n prosawerk leer, dit is die boodskap van die verhaal (life lesson, what to do or nót to do)

35 of 41

Progressie & volgorde Progression & order

36 of 41

Progressie en volgorde

Progressie / progression

    • Dit is die veranderinge, vooruitgang of ontwikkeling wat in die verhaal plaasvind (development and changes)
    • Dit loop gewoonlik op die klimaks (opbou van gebeure tot ‘n hoogtepunt) uit (climax)

Volgorde /order

    • Chronologies chronological - as die skrywer die verhaal in die volgorde van gebeure skryf met geen afwyking van die tyd nie.  Die verhaal begin bv. in die oggend en eindig in die aand
    • A-chronologiesnon- chronological - as die skrywer die verhaal skryf en in tyd rondspring. Terugflitse word in die verhaal gebruik om sodoende die hede beter te verstaan of ‘n bepaalde doel te verrig 

37 of 41

Voorblad/skutblad/agterblad/

Front matter/copyright page/ back page

38 of 41

Voorblad/skutblad/agterblad

Voorblad/front matter

    • Dit bevat die title (title), die outeur (author) en soms ‘n illustrasie (illustration)
    • Moet die leser se aandag trek (should be attractive)
    • Pryse wat die boek gewen het kom ook hier voor (prizes that the book have won)

Skutblad/copyright page

    • Inligtingsbladsy (information page) voor in die boek wat inligting gee oor die uitgewer (publisher), outeur (author), jaar van druk (printing date) en dies meer

39 of 41

Voorblad/skutblad/agterblad

Agterblad/back page

    • Dit bevat die bandteks (lokstuk) asook die ISBN-nommer
    • Bandteks: kort opsomming van die gebeure in die boek, sonder om die storie weg te gee - moet die leser nuuskierig maak (short summary)
    • ISBN-nommer ( Internasionale Standaardboeknommer van die unieke boek ) (International standard book number) en uitgewer (publisher) (die maatskappy wat die boek druk en versprei) van die boek

40 of 41

Kontak my gerus

ceciliaklopper@gmail.com

41 of 41

DANKIE!