Afrikaans HT & EAT
Meervoude
Meervoude
Dr. Cecilia Klopper - CURAparent
Bemeester dié meervoudsvorme vandag!
�1. Selfstandige naamwoorde met een kort lettergreep: verdubbel die konsonant en voeg ‘e’ aan die einde by.
2. Selfstandige naamwoorde met ‘n herhaalde vokaal (aa; oo; uu; ee): gooi die tweede vokaal weg en voeg ‘e’ aan die einde by.
3. Selfstandige naamwoorde wat eindig met ‘n dubbel vokaal (oe; ei; ou): voeg ‘e’ aan die einde by. NB! Woorde wat op ‘n ‘ee’ en ‘n ‘ie’ eindig kry ‘n deelteken.
4. Selfstandige naamwoorde met ‘n dubbelvokaal in die middel: voeg ‘e’ aan die einde by.
5. Selfstandige naamwoorde met ‘n kort vokaal in die middel en/of eindig op ‘n ‘g’: voeg ‘te’ aan die einde by.
6. Selfstandige naamwoorde wat eindig op ‘n ‘g’: gooi die ‘g’ weg asook die tweede vokaal indien daar een is, en voeg ‘e’ aan die einde by.
7. Selfstandige naamwoorde met ‘n dubbelvokaal in die middel wat eindig met ‘n ‘g’: gooi die ‘g’ weg en voeg ‘e’ aan die einde by.
8. Selfstandige naamwoorde met ‘n kortvokaal in die middel wat eindig met ‘n ‘f’: gooi die ‘f’ weg en voeg ‘ww’ by.
9. Selfstandige naamwoorde met ‘n herhaalde of ’n dubbelvokaal in die middel wat eindig met ‘n ‘f’: gooi die een vokaal weg as dit ‘n herhaalde vokaal is, gooi die ‘f’ weg en voeg ‘we’ by.
10. Selfstandige naamwoorde wat eindig met ‘n ‘o, u, i’ of ‘n beklemtoonde ‘a’: voeg ’n afkappings ‘s’ by.
(Die klem val nie op die laaste ‘a’ nie, dus kry die woorde nie ‘n afkappingsteken nie)
11. Selfstandige naamwoorde met meer as een lettergreep en wat eindig met ‘n ‘er, el of ng’ voeg ’n ‘s’ by.
12. Selfstandige naamwoorde wat eindig met twee konsonante: voeg ’n ‘e’ by.
13. Selfstandige naamwoorde wat eindig met ‘heid’ verander na ‘hede’
Uitsonderings wat afwyk van die reëls en geleer moet word - a.
Uitsonderings wat afwyk van die reëls en geleer moet word - b.
Ter afsluiting * enkele wenke
Kontak my gerus
cecilia@curaparent.co.za
DANKIE!