1 of 21

Poësie - Afrikaans EAT

Sproeireën- D.J.Opperman

2 of 21

Dr. Cecilia Klopper

CURaparent

3 of 21

Sproeireën: Inhoudsopgawe

Die digter

Die titel

Tipografie

Woordverklarings

                                          Poëtiese aspekte

                                          Tema & boodskap

                                          Vertaling en analise

4 of 21

Sproeireën

Die digter -(Poet) D.J.Opperman

5 of 21

Die digter- D.J.Opperman

Agtergrond

Diederik Johannes Opperman

1914-1985 

Behaal MA-graad in Afrikaanse letterkunde

Hertzogprys  1947, 1956, 1969, 1980

CNA-prys 1963, 1979

WA Hofmeyr-prys 1954, 1956, 1965, 1980, 

Louis Luyt-prys 1980

6 of 21

Sproeireën

Die titel- Title

7 of 21

Die titel

Sproeireën

  • Die titel verwys na die sap wat uit die skil spuit as jy dit druk
  • The title refers to the juice that sprays from the peel when you squash it between your fingers

8 of 21

Sproeireën

Uiterlike bou -Typography

9 of 21

Uiterlike bou- Hoe lyk die gedig op papier? Typography

  • 15 versreëls

  • 3 strofes

  • Strofe 1 en 3 is dieselfde – die herhaalde versreëls dien as ‘n refrein.

  • Inkeping by strofe 1 en 3 - die versreëls begin nie teen die kantlyn nie.

10 of 21

Sproeireën

 Woordverklarings

11 of 21

Woordverklarings

  • anys
  • boord
  • geur
  • geurend
  • kaneel
  • knak
  • nartjie
  • nooi
  • sproeireën
  • Swartfoloos
  • troos

  • aniseed
  • orchard
  • aroma
  • aromatic
  • cinnamon
  • crack
  • naartjie
  • girlfriend
  • spray-’rain’
  • Swart Umfolozi river
  • comfort

12 of 21

Sproeireën

Poëtiese aspekte- Poetic devices

13 of 21

                    Poëtiese aspekte

                         Poëtiese aspek

Betekenis en funksie

  • Herhaling van konsonante aan die begin van meer as een woord in ‘n versreël- beklemtoning & klankrykheid
  • Herhaling van vokale in meer as een woord in ‘n versreël- beklemtoning & klankrykheid
  • Versreël begin nie teenaan die kantlyn nie- oop spasie- beklemtoning

Dui op tydsverloop/ onvoltooide sin en beklemtoning

  • Geen leestekens aan die einde van die versreël nie- versnel die tempo
  • Alliterasie

  • Assonansie

  • Inkeping

  • Ellips/beletselteken

  • Enjambement

14 of 21

Sproeireën

Tema en boodskap

Theme & message

15 of 21

Tema & boodskap

Tema: Reuke wat die digter aan die vroue in sy lewe herinner

Boodskap: Waardeer /koester die vroue in jou lewe

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC

16 of 21

Sproeireën

Vertaling en analise –Translation and analyses

17 of 21

Strofe 1 �Always remember, every word and every poetic device that a poet uses, he uses to emphasize what he is saying in that specific line � Reuksintuig kom sterk na vore

Strofe 1

1 My nooi is in ‘n nartjie,

2 my ouma in kaneel,

3 Daar’s iemand … iemand in anys,

4 Daar’s ‘n vrou in elke geur!

Inkeping: strofe 1 & 3 = Refrein

Vertaling en verklaring - Refrein

Translation and explanatory notes

  1. When I smell a naartjie, it reminds me of my girlfriend

      -n- alliterasie en –i-assonansie om te beklemtoon dat hy aan sy meisie dink as hy ‘n nartjie ruik & klankrykheid

  1. The smell of cinnamon reminds me of my grandmother

a- assonansie – om te beklemtoon dat hy aan sy ouma dink as hy kaneel ruik & klankrykheid

  1. The smell of aniseed reminds me of someone … I cannot recall who …

-ie- en -a- assonansie en die ellips … om te beklemtoon dat hy nie kan onthou aan wie anys hom laat dink nie, maar dat vroue ‘n baie belangrike rol in sy lewe gespeel het

  1. There is a woman in every smell !

Uitroepteken (!) beklemtoon dat vroue ‘n groot rol in sy lewe gespeel het.

18 of 21

Strofe 2 �Always remember, every word and every poetic device that a poet uses, he uses to emphasize what he is saying in that specific line

Strofe 2

5 As ek ‘n stukkie nartjieskil* #

6 tussen my vingers buig of knak,

7 breek uit die klein sproeirn*#

8 wat geurend om my hand uitsak,*

9 die boorde weer van Swartfoloos*#

10 en met die nartjies om my heen*#

11 weet ek hoe dat ‘n vrou kan troos.*

# Enjambement/ Enjambment

* Assonansie

Vertaling en verklaring -

Translation and explanatory notes

5 when I crack the peel of a naartjie

  1. between my fingers
  2. the juice sprays
  3. a nice aroma over my hand
  4. in the orchards on the banks of the Swart Umfolozi river in KZN
  5. surrounded with naartjies
  6. I learned how a woman can comfort a man

19 of 21

Strofe 3 �Always remember, every word and every poetic device that a poet uses, he uses to emphasize what he is saying in that specific line

Strofe 3

12 O my nooi is in ‘n nartjie,

13 my ouma in kaneel,

14 daar’s iemand … iemand in anys,

15 daar’s ‘n vrou in elke geur!

Inkeping strofe 1 & 3 = refrein

Vertaling en verklaring - Refrein

Translation and explanatory notes

12 When I smell a naartjie, it reminds me of my girlfriend

13 the smell of cinnamon reminds me of my grandmother

14 aniseed reminds me of someone… but I cannot recall who

15 there is a woman in every smell

SEE STANZA 1 AS WELL

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

20 of 21

Kontak my gerus

ceciliaklopper@gmail.com

21 of 21

DANKIE!