Afrikaans Huistaal
Susan Boyle deur Kobus Grobler
Dr. Cecilia Klopper
CURAparent
Inhoudsopgawe
Titel
Tipografie
Digterlike aspekte
Woordverklarings
Tema & boodskap
Analise
Titel
Die titel: Susan Boyle
Tipografie
Hoe lyk die gedig op papier? � Tipografie
14 versreëls
Oktaaf – versreëls 1-8 – haar vernedering
Sekstet – versreëls 9-14 – haar oorwinning/sukses
Digterlike aspekte
Digterlike aspekte
Een van die toeskouers
Digterlike aspekte
Versreëls 1, 2, 3, 4, 5, 6, 8, 9, 10, 11, 12, 13 & 14
Woordverklarings
Woordverklarings
Tema & boodskap
Tema & boodskap
Tema: Verrassende deelname van nederige Susan Boyle aan Britain’s got talent
Boodskap: moenie iemand op sy baadjie takseer nie/ kyk verby iemand se uiterlike voorkoms
Analise
Strofe 1
1 daar staan jy inskrywing 43212
2 voor die pilatusse van Britain’s got talent
3 aangeja soos ‘n skaap
4 miserabel vaal in die lig verguis
5 die monobrou en die kapsel raam
6 jou vertelsel van ‘n klein Nasaret
Strofe 1 - Verduideliking
1 daar staan Susan Boyle, inskrywing 43212, anoniem en een van baie
2 voor die beoordelaars van Britain’s got talent wat moet besluit of sy goed genoeg is
3 aangeja soos ‘n skaap, want die groot groep deelnemers is soos ‘n trop dom skape
4 deur gehoor en beoordelaars verneder
5 jou wenkbroue is net een aanmekaar streep oor jou gesig en jy het ‘n vreemde haarstyl
6 jou vertelsel van jou geboortedorpie is onnodig
Strofe 2
9 met die eerste woorde van I dreamed a dream
10 het jy vanuit vernederende vooroordeel
11 hulle, en miljoene ander op YouTube
12 in ongeloof laat aanskou
13 hoe jy jare se troeteltalent
14 aan die hele wêreld skenk
Strofe 2- Verduideliking
9 met die eerste woorde van I dreamed a dream
10 het jy almal wat nie in jou geglo het nie,
11 die gehoor en die beoordelaars, en miljoene ander op YouTube
12 in ongeloof laat aanskou
13 hoe jy jou sangtalent na jare
14 gratis met die wêreld deel
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!