Mondeling en lees
Afrikaans EAT
Dr. Cecilia Klopper
curaparent.co.za
Prepared speech
1. Die voorbereide toespraak -�prepared speech
1. Die voorbereide toespraak – struktuur (structure)
Struktuur van die voorbereide toespraak:
In die inleiding sê jy op ‘n treffende wyse waaroor jou toespraak gaan handel om die aandag van die luisteraar te trek.
Hier gesels jy waaroor jy gesê het jy gaan gesels.
Eerstens … Punt 1 plus verduideliking, voorbeelde, bronverwysing en koppeling aan die onderwerp.
Tweedens … Punt 2 plus verduideliking, voorbeelde, bronverwysing en koppeling aan die onderwerp.
Laastens … Punt 3 plus verduideliking, voorbeelde, bronverwysing en koppeling aan die onderwerp.
Die slot is ‘n kort samevatting/opsomming van jou hoofpunte en/of jou standpunt.
Ten slotte, om mee af te sluit, samevattend, ter afsluiting …
1. Die voorbereide toespraak lewering - presentation
Lewering van die voorbereide toespraak:
2. Onvoorbereide (unprepared) toespraak
Jy gaan nie bronne raadpleeg nie. Maak dus stellings en gee voorbeelde en verduidelikings uit jou eie ervaringsveld.
2. Die onvoorbereide toespraak-� unprepared speech
2. Die onvoorbereide toespraak vervolg
Struktuur van die onvoorbereide toespraak:
In die inleiding sê jy op ‘n treffende wyse waaroor jou toespraak gaan handel om die aandag van die luisteraar te trek.
Hier gesels jy waaroor jy gesê het jy gaan gesels.
Eerstens… Punt 1 + verduideliking, voorbeelde en koppeling aan die onderwerp.
Tweedens … Punt 2 + verduideliking, voorbeelde en koppeling aan die onderwerp.
Laastens… Punt 3 + verduideliking, voorbeelde en koppeling aan die onderwerp.
Die slot is ‘n kort samevatting/opsomming van jou hoofpunte en/of jou standpunt.
Ten slotte, ter afsluiting, om saam te vat …
1. Die onvoorbereide toespraak vervolg
Lewering van die onvoorbereide toespraak:
3. Voorbereide en onvoorbereide lees
Prepared and unprepared reading
3. Voorbereide en onvoorbereide lees�prepared and unprepared reading
Kontak my gerus:
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!