Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Dr. Cecilia Klopper
2
Woordorde
S (v1) (+nie) TOMP (v2) I (+nie)
3
WAT IS: S (v1)TOMP (v2) I?
Die korrekte woordorde in ’n sin
a. Wat is S (v1) TOMP (V2) I?
4
b. Waarvoor staan: S (v1) TOMP (V2) I?
5
S = Subject - onderwerp
V1 = Verb 1 – werkwoord 1
(main verb or auxiliary verb)
T = Time – tyd (adverb or adverbial phrase of time)
O = Object - voorwerp
c. Waarvoor staan: S (v1) TOMP (V2) I?
6
M = Manner- wyse (adverb or adverbial phrase of manner)
P = Place – plek (adverb or adverbial phrase of manner)
V2 = Verb 2 werkwoord 2 (main verb)
I = Infinitive - infinitief
d. Voorbeeld - Example
7
Sy sal gereeld haar werk baie netjies in die boek opsom om op datum te bly.
Sy = onderwerp (subject)
sal = werkwoord 1 (verb 1)
gereeld = bywoord van tyd (adverb of time)
d. Voorbeeld - Example
8
haar werk = voorwerp (object)
baie netjies = bywoordelike bepaling van wyse
(adverbial phrase of manner)
in haar boek = bywoordelike bepaling van plek (adverbial phrase of place)
opsom = werkwoord 2 (verb 2)
d. Voorbeeld - Example
9
om op datum te bly = infinitief (Infinitive)
10
STARTING A SENTENCE WITH THE SUBJECT
e. AS DIE SIN MET DIE ONDERWERP BEGIN�*werkwoord 1 is tweede�
11
S = Subject – onderwerp (wie/wat doen?
Een woord: Angelica
Meer as een woord: Die onderwyseres
My ma se suster en haar man kuier by ons.
12
STARTING THE SENTENCE WITH
VERB 1
f. AS DIE SIN MET WERKWOORD 1 BEGIN – �‘n vraag
13
Hoofwerkwoord: loop; staan; lê
Loop die seuntjie elke dag skool toe?
V1 = Verb 1 – werkwoord 1
(main verb or auxiliary verb)
Hulpwerkwoord: het; sal; sou; wil; wou; moet; moes; kan; kon; mag
Wou die dogtertjie haar roomys dadelik eet?
14
STARTING THE SENTENCE WITH THE ADVERB OF TIME
g. AS DIE SIN MET DIE BYWOORD VAN TYD BEGIN�* werkwoord 1 is tweede
15
Een woord: vandag; gister; nou; altyd; gereeld
Meer as een woord: om twaalfuur; elke vakansie; gedurende die winter; na aandete
T = Time – tyd (adverb or adverbial phrase of time)
Om twaalfuur elke dag eet ons middagete.
16
STARTING THE SENTENCE WITH THE OBJECT
h. AS DIE SIN MET DIE VOORWERP BEGIN – Lydende vorm- *werkwoord 1 is tweede
17
Al die kinders in die klas is deur Juffrou Bosch gestraf.
Een woord: hulle; Liam;
Meer as een woord: my pa; al die kinders in die klas
O = Object – voorwerp (wie/wat word gedoen?)
18
STARTING THE SENTENCE WITH THE ADVERB OF MANNER
i. AS DIE SIN MET DIE BYWOORD VAN WYSE BEGIN�* werkwoord 1 is tweede
19
M = Manner- wyse (adverb or adverbial phrase of manner)
Een woord: vinnig; stadig; pragtig; versigtig
Meer as een woord: baie versigtig; stadiger as ek
Baie versigtig haal sy die geskenkpapier af.
20
STARTING THE SENTENCE WITH
THE ADVERB OF PLACE
j. AS DIE SIN MET DIE BYWOORD VAN PLEK BEGIN�*werkwoord 1 is tweede
21
Een woord: tuis
P = Place – plek (adverb or adverbial phrase of manner)
Meer as een woord: om die etenstafel
Om die etenstafel kuier ons altyd die heel lekkerste.
22
STARTING THE SENTENCE WITH THE INFINITIVE
k. AS DIE SIN MET DIE INFINITIEF BEGIN�* werkwoord 1 is tweede
23
Om die natuur te bewaar word baie geld bestee.
om … te …
Om te eet; om fiks te word; om goed te slaag in die eksamen; om betyds te wees; om behulpsaam te wees
I = Infinitive - infinitief
24
Waar kom die nie’s by ontkenning?
S (v1) nie TOMP (v2) I nie
Ontkenning: S (v1) nie TOMP (V2) I nie?
25
Sy sal nooit weer vir jou haar boek leen nie.
Die tweede nie word aan die einde van die sin geplaas- ook na die infinitief
Die reën sal nie verligting vir die boere bring nie.
Die eerste nie word direk na werkwoord 1 geplaas
26
Kontak my gerus
cecilia@curaparent.co.za
27
DANKIE!