1 of 19

Afrikaans Huistaal

Woordeskatuitbreiding: een woord vir persone

2 of 19

2

Dr. Cecilia Klopper

curaparent.co.za

3 of 19

3

Een woord vir persone

4 of 19

Een woord vir persone – A

Persoonsnaam

apteker*

agent

afsitter

afslaer

advokaat

ambassadeur

analfabeet

antikwaar

Beskrywing

  • Iemand wat medisyne verkoop
  • Iemand wat namens ‘n firma iets verkoop
  • Iemand wat atlete of perde by ‘n wedren laat wegspring
  • Iemand wat goed by openbare veilings verkoop
  • Iemand wat sake in die hof bepleit
  • Iemand wat sy land in ‘n vreemde land verteenwoordig
  • Iemand wat nie kan lees of skryf nie
  • Iemand wat handel dryf in oudhede

4

5 of 19

Een woord vir persone – A

Persoonsnaam

argeoloog*

aktuaris

algemene praktisyn

argitek

argivaris

ateïs

Beskrywing

  • Iemand wat oorblyfsels van antieke kulture opgrawe

  • ‘n Wiskundige adviseur by’n versekerings-

maatskappy

  • ‘n Dokter wat algemene mediese werk doen
  • Iemand wat geboue ontwerp
  • Is in beheer van ‘n argief
  • Iemand wat nie in ‘n god glo nie

5

6 of 19

Een woord vir persone – B

Persoonsnaam

beeldhouer

bloemis*

bankier

blokman

biograaf

bibliotekaresse

Beskrywing

  • Iemand wat beelde skep
  • Iemand wat blomme in ‘n winkel rangskik en verkoop
  • Iemand wat ‘n bank besit
  • Iemand wat by ‘n slaghuis vleis in stukke verdeel
  • Skryf iemand se lewensverhaal
  • Werk in ‘n biblioteek

6

7 of 19

Een woord vir persone – C

Persoonsnaam

chiropraktisyn

chirurg

choreograaf

compère

chauffeur*

chauvinis

connoisseur

Beskrywing

  • Iemand wat geneeskundig optree deur manipulasie en massering
  • ‘n Snydokter- behartig operasies
  • ‘n Skepper van ‘n dans of balletvertoning
  • Die aankondiger by onder andere ‘n revue
  • Iemand wat die motor vir iemand anders bestuur
  • Iemand met ‘n dweperige bewondering met sy eie land en mense het 

  • Iemand wat baie goeie kennis het van goeie smaak, soos bv. wyn en kos

7

8 of 19

Een woord vir persone – D

Persoonsnaam

duikklopper

dirigent*

dramaturg

dermatoloog

dokter/geneesheer

doktor

Beskrywing

  • Iemand wat beskadigde motorvoertuie herstel
  • Iemand wat ‘n orkes lei
  • Iemand wat toneelstukke skryf
  • ‘n Dokter wat spesialiseer in velsiektes
  • Iemand wat mense gesond maak
  • Iemand wat ‘n doktorale graad in ‘n sekere rigting behaal het (‘n akademiese titel)

8

9 of 19

Een woord vir persone – E

Persoonsnaam

eksekuteur

ekstremis

entrepreneur

entomoloog

elektrisiën*

etimoloog

etnoloog

emigrant

ekstrovert

Beskrywing

  • Iemand wat ‘n boedel beredder
  • Iemand wat ‘n saak tot die uiterste voer/ ‘n radikale geloofs- of politieke oortuiging huldig
  • Iemand wat ‘n sake-onderneming begin met die oog op wins 
  • ‘n Insektekundige
  • Iemand wat met elektriese apparate werk en dit herstel
  • Bestudeer die herkoms van woorde
  • Bestudeer die gewoontes van volkere
  • Verlaat sy land om in ‘n ander land te vestig
  • ‘n Uitgaande persoon wat gefokus is op sake buite homself. 

9

10 of 19

Een woord vir persone – F & G

Persoonsnaam

faktotum

fotograaf*

fynproewer

fisioterapeut

geoloog

gimnas

ginekoloog

genie

Goliat

gasheer

Beskrywing

  • Doen algemene werk by ‘n instansie
  • Iemand wat foto’s neem
  • Iemand met ‘n fyn smaak vir kos en drank
  • Behandel siektes d.m.v. oefeninge i.p.v. medikasie
  • Is ‘n aardkundige
  • Beoefen gimnastiek
  • Spesialiseer in vrouesiektes en swangerskappe
  • ‘n Buitengewoon begaafde/ intelligente persoon
  • ‘n Baie groot manspersoon
  • Iemand wat mense ontvang en onthaal

10

11 of 19

Een woord vir persone – I

Persoonsnaam

impresario

ingenieur*

introvert

immigrant

igtioloog

Beskrywing

  • Die bestuurder of organiseerder van konserte of opvoerings
  • Iemand wat strukture, toestelle, stelsels of prosesse ontwerp, konstrueer, analiseer, vervaardig, bou en onderhou
  • ‘n Persoon wat baie in homself gekeer is
  • Iemand wat van ‘n ander land afkomstig is en hom/haar in jou land vestig
  • ‘n Deskundige op die gebied van visse

11

12 of 19

Een woord vir persone – K

Persoonsnaam

kartograaf

kelner *

kassier

kurator

kluisenaar

klant

kliënt

Beskrywing

  • Teken landkaarte
  • Bedien kos en drank in ‘n restaurant of hotel
  • die persoon wat geld ontvang en uitbetaal by ‘n bank
  • Bestuur ‘n museum of ‘n kunsgalery
  • Iemand wat alleen en eenkant lewe
  • Iemand wat produkte by ‘n winkel koop
  • Betaal vir professionele diens, bv. by ‘n prokureur

12

13 of 19

Een woord vir persone – L & M

Persoonsnaam

leweransier

loodgieter

loods*

leerlooier

lektor/lektrise

matroos

meteoroloog

messelaar

Beskrywing

  • ‘n Persoon wat goedere verskaf
  • Iemand wat pype en krane regmaak
  • Iemand wat ‘n vliegtuig bestuur (vlieënier)
  • Iemand wat dierevelle verwerk
  • Iemand wat lesings aanbied
  • Iemand wat ‘n skip beman
  • Is ‘n weerkundige
  • Iemand wat met ‘n troffel en sement bouwerk doen

13

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA

14 of 19

Een woord vir persone – N & O & P

Persoonsnaam

nar/hanswors/harlekyn*

ouditeur

outeur

ornitoloog

ortodontis

poligamis

parapleeg

psigiater

pasifis

pessimis

produsent

paleontoloog

Beskrywing

  • Iemand wat grappe maak in die sirkus
  • Iemand wat ‘n firma se boeke nagaan
  • Iemand wat ‘n boek skryf
  • Iemand wat ‘n voëlkenner is
  • Iemand wat onreëlmatige tande herstel
  • ‘n Man of vrou wat gelyktydig met meer as een vrou/man getroud is
  • Iemand wat die gebruik van sy twee arms of twee bene verloor het
  • Iemand wat persone met geestesgesondheidsafwykings behandel
  • Iemand wat ‘n voorstander van vrede is
  • Iemand wat net die donker kant van sake insien
  • Lewer produkte of dienste aan sy verbruikers 
  • Iemand wat fossiele en ou manuskripte bestudeer

14

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

15 of 19

Een woord vir persone – R & S

Persoonsnaam

radioloog

redakteur

registrateur

resensent

rekruut

skrynwerker

superintendent

sadis

seremoniemeester

solis*

skriba

spookskrywer

Beskrywing

  • Iemand wat opgelei is om met x-straalapparaat te werk
  • Iemand wat verantwoordelik is vir die inhoud van ‘n koerant of tydskrif
  • Iemand wat, onder die rektor,  die administratiewe sake van ‘n universiteit behartig
  • Iemand wat ‘n resensie oor ‘n boek, ‘n film of ‘n toneelstuk skryf
  • ‘n Soldaat sonder ervaring
  • Iemand wat hout met beitels, sae en skawe bewerk
  • Iemand wat aan die hoof van ‘n groot hospitaal staan
  • Iemand wat daarvan hou om ander te pynig
  • Iemand wat by ‘n troue die leiding neem
  • Iemand wat alleen sing, of optree
  • Iemand wat die sekretaris is van bv. die kerkraad
  • Iemand wat namens die outeur die boek skryf, maar die outeur kry die erkenning

15

16 of 19

Een woord vir persone -T,U V & W

Persoonsnaam

tandarts

taksidermis

karikaturis/spotprenttekenaar

veearts*

vlugkelner/lugwaardin

vegetariër

vrygesel/oujongkêrel

verbruiker

werktuigkundige

Beskrywing

  • Iemand wat mense se tande stop of trek
  • Iemand wat dooie diere opstop
  • Iemand wat spotprente teken
  • Iemand wat siek diere behandel
  • Iemand wat op ‘n vliegtuig na die passassiers omsien
  • Iemand wat nie vleis eet nie
  • Iemand wat nog nooit getroud was nie
  • Iemand wat gebruik maak van ‘n produk of diens
  • Iemand wat motors herstel

16

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY

17 of 19

17

Bron:

De Jonge, A. Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop

18 of 19

18

Kontak my gerus

ceciliaklopper@gmail.com

19 of 19

19

DANKIE!