Die Koninkryk van God
Markus 1:15
Markus 1:15 (AFR83)– “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die goeie boodskap.”
Wat is die Koninkryk van God?
Hoe lyk die Koninkryk van God?
Mosterdsaadjie
Gis in deeg
’n Skat in ’n veld
Hoe kom ons in die Koninkryk van God?
Deur Jesus as jou Verlosser te erken
Ons word deel van God se koninkryk deur Jesus te volg.
Hoe leef ons as burgers van God se Koninkryk?
Ons dien ander
Maak vrede
Matteus 22:37-39 AFR20 37Jesus het vir hom gesê: “ ‘ Jy moet vir jou God die Here lief wees met jou hele hart en met jou hele lewe en met jou hele verstand.’ 38Dit is die belangrikste en die eerste gebod. 39En die tweede wat hieraan gelyk staan, is, ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’
Ons vertrou op God
Onthou
Gebed
Laat u koninkryk kom in ons lewens en gee ons die krag en talente om u koninkryk na ander mense uit te dra.