Dra goeie vrugte LUKAS 3:9 NLV
LUKAS 3:9 NLV ³Die byl van God se oordeel is reeds gereed om julle wortels af te kap. Ja, elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, sal afgekap en in die vuur gegooi word.”�
Die mense vra Johannes wat hulle moet doen.
Voedsel
Die mense vra Johannes wat hulle moet doen.
Wees eerlik
Wees tevrede met wat jy het
Dankie Jesus
GALASIËRS 5:22-23 AFR83 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.
Watter vrugte moet ons dra?
This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY