Visuele Teks: Strokiesprente
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Strokiesprente: Tipiese vrae
Dr. Cecilia Klopper
Met vergunning uit vorige eksamenvraestelle
https://www.taalarsenaal2.yplasire.com
https://Afrikaans.com/wp-content/uploads2021
�
Strokiesprente
Cartoons
Look out for the following:
Strokiesprent A
Strokiesprent A Vrae:
1. Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies.
As Pa in RAAMPIE 1 sê dat Hammie nie na Ma geluister het nie, bedoel Pa dat Hammie ( onvriendelik/ ongehoorsaam) was. (1)
2. “O, dis goeie nuus!” (RAAMPIE 3)
2.1 Wat lei jy uit Zoë se woorde af en hoe ondersteun haar lyftaal haar gevoel? (2)
2.2 Vervang ‘goeie” met ‘n woord wat Zoë se emosie beter uitdruk. (1)
3. Skryf Hammie se woorde in RAAMPIE 4 in die INDIREKTE REDE. Gebruik ‘dat’ in jou antwoord.
Hammie sê: Dit is nie regverdig om my te hok nie.” (1)
4. Lees Ma se woorde in RAAMPIE 4. Gee die korrekte woord vir “ gebreek”. (1)
5. Sê waarom die volgende stelling WAAR is.
Zoë se gedrag is stereotipies van sussies in ‘n gesin. (1)
Strokiesprent A Vrae:
6. Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf net die letter (A-D) langs die vraagnommer ( 6) neer.
Uit hierdie strokiesprent kan ‘n mens aflei dat …
A Zoë en Hammie goeie maats is
B die ma die streng ouer in die huis is
C die kinders net kan doen wat hulle wil
D die pa glad nie omgee wat die kinders doen nie. (1)
7.1 Kies die KORREKTE antwoord uit dié tussen hakies.
As Zoë met haar ma praat, (is sy sarkasties/ prys sy haar ma). (1)
7.2 Motiveer jou antwoord op vraag 7.1 (1)
Totaal: [10]
Strokiesprent A Memorandum:
2.2 fantastiese/ wonderlike/uitstekende/opwindende/ briljante/bakgat/ (Enige een) (1)
3. Hammie sê dat dit nie regverdig is om hom te hok nie. (1)
Strokiesprent A Memorandum:
7.2
[10]
Strokiesprent B
Strokiesprent B Vrae:
Meneer sê vir Neelsie: “Jy kom áltyd laat vir my rekenaarklas.”
Begin só: Meneer sê vir Neelsie dat … (1)
Neelsie doen áltyd sy eie werk. (1)
Meneer is kwaad vir Neelsie. Hy doen nie sy huiswerk nie. (omdat) (1)
Strokiesprent B Vrae:
7. Met watter woord beklemtoon Meneer dat Neelsie gereeld dinge doen wat verkeerd is?(1)
8. Kies die KORREKTE word uit dié tussen hakies. Skryf net die vraagnommers (8.1 & 8.2) en die antwoorde neer.
In RAAMPIE 1 lyk Neelsie 8.1 (jammer/verveeld) en in RAAMPIE 3 lyk Neelsie (anders/dieselfde). (2)
A Agteros kom ook in die kraal
B Dit is water op die eend se rug
C Van lekker lag, kom lekker huil
D Hy pluk die vrugte van sy harde werk (1)
[10]
Strokiesprent B Memorandum:
Strokiesprent B Memorandum:
Neelsie doen nie altyd sy eie werk nie. (1)
8.2 dieselfde (1)
9. B - Dit is water op die eend se rug (1)
[10]
Strokiesprent C
Strokiesprent C Vrae:
3.2 Gee ‘n rede vir jou antwoord. (1)
4. Herskryf die volgende sin na ‘n algemene vraagsin.
Die skoolhandboek is beurtkrag-bestand. (1)
5. Hoekom brand die straatligte en die huisligte nie? (1)
Strokiesprent C Vrae:
Handboeke is maklikker om te gebruik. (1)
9. Gebruik die woord virus as ‘n homoniem in ‘n volsin sodat die
betekenis duidelik is. (1)
[10]
Strokiesprent C Memorandum:
3.2 dit wys op moeilike jare/kragonderbrekings/ beurtkrag wat
voorlê. (1)
4. Is die skoolhandboek beurtkrag-bestand? (1)
Strokiesprent C Memorandum:
5. Daar is beurtkrag aan die gang./ Daar is geen elektrisiteit nie. (1)
(1)
[10]
Strokiesprent D
Strokiesprent D - Vrae
1. Kyk na RAAMPIE 1.
1.1 Hoe weet jy dat Ma nie haar sin kon voltooi nie? (1)
1.2 Hoekom kon Ma nie haar sin voltooi nie? (1)
2. Skryf Ma se woorde in RAAMPIE 2 in die DIREKTE REDE.
Ma sê dat Maria Lopez haar jarelange vriendin is. (1)
3. Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf die
letter (A-D) langs die vraagnommer (3) neer.
Ma se woorde in RAAMPIE 3 dui daarop dat sy …
A daaraan gewoond is om haar vriendin te sien
B daarna uitsien om haar vriendin te sien
C skaam is om haar vriendin te sien
D bang is om haar vriendin te sien (1)
Strokiesprent D - Vrae
4. Gee die korrekte vorm van die MEERVOUD van die woord tussen
hakies in RAAMPIE 4.
Sy is een van my beste (vriendins). (1)
5. Hoe ondersteun Jeremy se lyftaal in RAAMPIE 5 die feit dat hy
ernstig is oor wat hy sê? Noem TWEE goed. (2)
nie meer so opgewonde voel soos aan die begin van die gesprek
met Jeremy nie. Gee EEN moontlike rede daarvoor. (1)
ironies? Verwys in jou antwoord na RAAMPIE 5 & 6. (2)
[10]
Strokiesprent D: Memorandum
1. 1.1 Die ellips dui daarop (…) (1)
1.2 Jeremy het haar in die rede geval. (1)
2. Ma sê: “Maria Lopez is my jarelange vriendin.” (1)
3. B Daarna uitsien om haar vriendin te sien. (1)
[10]
�
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!