Spraakklanke - Sounds
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Die letters van die alfabet
a, b, c, d, e, f, g, h, i, j, k, l, m, n, o, p, q, r, s, t, u, v, w, x, y, z
2. Spraakklanke en uitspraak
Sounds and Pronunciation
Spraakklanke en uitspraak
Wanneer ons skryf, gebruik ons letters en wanneer ons praat, maak ons van klanke gebruik.
When we write we use letters and when we speak we use sounds.
2.1 Vokale (klinkers) en konsonante (medeklinkers)
Vowels and consonants
Vokale en konsonante
Konsonante (consonants)
b, c, d, f, g, h, j, k, l, m, n, p, q, r, s, t, v, w, x, z
(Let wel, “y” is ‘n diftong)
Kort vokale (short vowels)
a, e, i, o, u (Arme ek is oupa uil)
Vokale vervolg
Lang vokale (twin vowels)
aa, ee, oo, uu
daar, neef, groot, muur
Gemengde vokale (double or long vowels)
ae, eu, ou, oe, ie, ei, ui,
laer, deur, oud, boek, siek, lei, uit
Vokale vervolg
Drie vokale (Triple vowels)
aai, eeu, oei, ooi,
haai, leeus, roei, bokooi
2.2 Diftonge / tweeklanke
Diftonge / tweeklanke
When a ‘diftong' is pronounced, you will hear two sounds
a-i, y, aa-i, oo-i, ee-u, oe-i, o-u, e-i, u-i
Ai, jy raai nooit. Leeus roei ou reiers uit.
Kontak my gerus
cecilia@curaparent.co.za
DANKIE!