1
Afrikaans Huistaal: Leesbegrip-
Goeie raad en tipiese vrae
2
Dr. Cecilia Klopper
CURAparent
3
BREI JOU ALGEMENE KENNIS UIT DEUR NUUS TE LUISTER EN DOKUMENTêRE PROGRAMME TE KYK.
WEES OOK BEWUS VAN BELANGRIKE WêRELDGEBEURE IN DIE VERLEDE
Hoe pak ek ‘n leesbegripstoets aan?
4
1. Lees die titel
2. Lees die teks vlugtig deur
3. Lees die vrae vlugtig deur
4. Lees weer die teks en onderstreep sleutelwoorde
5. Lees die vrae een vir een en beantwoord dit nou
6. Laat die vrae wat jy nie dadelik kan beantwoord nie, eers uit om te verseker dat jy die res van die vraestel eers kan voltooi.
5
B. Leesbegrip: Tipiese vrae
a. Leesbegripstoets: Teks A
6
b. Leesbegripstoets: Teks A: Vrae
7
b. Leesbegripstoets: Teks A: Vrae
7. Watter drie aspekte van heffings op die brandstofprys het ‘n invloed op die prys (paragraaf 6)? (3)
8. Watter afleiding kan die leser van die volgende woorde in paragraaf 7 maak: “nie veel nie”? (1)
8
b. Leesbegripstoets: Teks A: Vrae
13. Die petrolprys in Suid-Afrika het aan die begin van Julie weer rekordhoogtes bereik…” in paragraaf 1 beteken dat:
(Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die korrekte letter neer bv. 3. E )
A Die petrolprys letterlik hoog spring
B Die petrolprys hoër is as wat dit ooit voorheen was
C Die petrolprys nog nooit voorheen verhoog het nie
D Die petrolprys onbekostigbaar is. (1)
14. Is die volgende stelling uit paragraaf 11 ‘n feit of ‘n mening: “Die probleem bly steeds dat dit oral duurder word om olie te koop?” Motiveer jou antwoord. (2)
15. Watter implikasie hou die hoë brandstofprys vir Jan Alleman in? (1)
16. Haal VIER opeenvolgende woorde uit paragraaf 7 aan wat dieselfde betekenis as ‘jaarliks‘ het. (1)
17. Parafraseer (skryf in jou eie woorde) sin 1 in paragraaf 2. (1)
18. Herlees paragraaf 4 en noem die twee hoofredes waarom oliepryse die hoogte in geskiet het. (2)
Totaal vir Teks A [27]
9
c. Leesbegripstoets: Teks B - Kompetisie
10
c. Leesbegripstoets: Teks B - Vrae
Totaal vir Teks B [3]
Groottotaal: [30]
11
12
C. Leesbegrip: Memorandum
Leesbegripstoets: Memorandum Teks A
13
Leesbegripstoets: Memorandum Teks A
9. Inligtinggewend of informerend (1)
10. Waar: Rusland is die wêreld se naasgrootste olieprodusent (of soortgelyke antwoord) (2)
11. Geloofbaar- het voorheen slegs in April verhoog
of Ongeloofbaar- dit gaan nou weer styg en het ook reeds in April gestyg. (Of soortgelyke antwoorde) (2)
12. Ja, dan is die regering se heffing dalk nie so hoog nie
of Nee, want dan kan vulstasie-eienaars weer hul prys buitensporig verhoog. (Of soortgelyke antwoorde) (2)
14
Leesbegripstoets: Memorandum Teks A
13. B- die petrolprys hoër is as wat dit ooit voorheen was. (1)
14. Feit- die prys is vasgestel en nie gebaseer op die skrywer se mening nie. (1)
Die oorlog tussen Rusland en Oekraïne (2)
15
Leesbegripstoets: Memorandum Teks B
Totaal: [30]
16
17
Bibliografie:
Huisgenoot. Uitgawe 1310. 21 Julie 2022. Bl.62
18
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
19
DANKIE!