Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Deelwoorde (Participles)
Dr. Cecilia Klopper
curaparent.co.za
Deelwoorde (Participle)
Word afgelei van die werkwoord af, maar kan ‘n byvoeglike naamwoord, ‘n selfstandige naamwoord of ‘n bywoord wees
A participle is derived from a verb, but may be a noun, an adjective or an adverb, depending on how it is used in the sentence
Soorte deelwoorde
1. Teenwoordige deelwoorde - Present participle - it happens NOW
The present continuous tense, e.g. The crying child
2. Verlede deelwoorde - Past participle - it already happened in the past, e.g. The broken cup
1. Teenwoordige deelwoorde - die aksie vind nou plaas en is nog nie voltooid nie –The action takes place now and is not completed yet.
-de
Word by werkwoorde doen, gaan, sien, staan & slaan gevoeg – byvoeglike naamwoorde (adjectives)
Doen – voldoende sien- siende- bysiende
Gaan – gaande – verbygaande staan – staande – bestaande
-end(e)
Word by alle werkwoorde, voor of na ‘n selfstandige naamwoord gevoeg- byvoeglike naamwoorde
Loop- lopende water/ die water is lopend Blaf- Die blaffende hond / die hond is blaffend
Kook- kokende water/ die water is kokend Huil- Die huilende baba / die baba is huilend
1. Die teenwoordige deelwoorde – vind op hierdie oomblik plaas - Uitsonderings (Exclusions) - byvoeglike naamwoorde
Bars - barstende bottel
Gee - lewegewende water
Minag – minagtende woorde
Versag – versagtende omstandighede
Bly - oorblywende kos / verblydende nuus
Liefhê – liefhebbende ouers
Sê - veelseggende antwoord
Vertroos - vertroostende antwoord
2. Die verlede deelwoord - het in die verlede reeds gebeur (voltooi) - Happened in the past
a. Swak verlede deelwoorde - as dit letterlik gebruik word, bv. die gebreekte (breek) koppie
If the sentence has a LITERAL meaning
b. Sterk verlede deelwoorde - as dit figuurlik gebruik word, bv. die gebroke (breek) hart
If the sentence has a FIGURATIVE meaning
a. Die swak verlede deelwoord- letterlik (LITERAL) gebruik
*- de
braai- gebraaide vleis brand- verbrande sop
* -te word gebruik as die werkwoord waarvan die deelwoord afgelei is, met ‘n -k of ‘n -p eindig, bv. kook- gekookte kos
pluk - die geplukte perskes skop - die geskopte bal
skaak- die geskaakte motor verkoop - die verkoopte huis
a. Die swak verlede deelwoord- letterlik (LITERAL) gebruik
*- te word gebruik as die werkwoord (verb) waarvan die deelwoord afgelei is met ‘n -f, -g of ‘n -s eindig en voorafgegaan word deur ‘n kort vokaal
stof – die afgestofte brief lig – die verligte stadion
pos- die geposte brief straf – die gestrafte leerder
* -de word gebruik as die woord waarvan die deelwoord afgelei is, met enige ander letter eindig en voorafgegaan (preceded) word deur ‘n lang vokaal of ‘n vokaal en ‘n konsonant, bv. lam - die verlamde voet dwaal – die verdwaalde koei
Bederf - bederfde vrugte verbaas - die verbaasde pryswenner
a. Die swak verlede deelwoord - letterlik (LITERAL) gebruik
*- e word gebruik as die woord waarvan die deelwoord afgelei is met ‘n -d of ‘n -t eindig
brand – verbrande hout sout – gesoute vleis
* -gde word gebruik as die werkwoord waarvan die deelwoord afgelei is, met ‘n -ê eindig
Lê- gelegde eiers belê- belegde geld inlê- ingelegde vrugte
b. Die sterk verlede deelwoord - figuurlik (FIGURATIVE) gebruik�-klinkerverandering (the vowel changes) - eindig op ‘n -e
aflê- afgeleë plaas ry- berede polisie
☺ bederf- bedorwe kind ☺ neem- aangenome kinders
besluit – vasbeslote sweer- geswore vyande
betrek – betrokke lug sluit- geslote boek
☺ vries- bevrore vleis slyp- geslepe dief
buig- geboë hoofde suip- besope man
doen- gedane sake swel- geswolle hoof
gee- gegewe oomblik verbied- verbode
help- geholpe persoon ☺ voorskryf- voorgeskrewe boeke
kies- gekose vakke wys- aangewese plek
☺ gebreek- gebroke hart herwin- herwonne vryheid
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!