1 of 9

Die Bruilofsklere

Matteus 22:10–12

2 of 9

Matteus 22:10–12 (NLV) [10] “Toe het daardie slawe op die strate uitgegaan en elkeen saamgebring wat hulle kon kry, slegtes sowel as goeies. So het die bruilofsaal vol gaste geword. [11] Toe die koning egter die saal binnekom om die gaste te ontmoet, merk hy iemand op wat sonder bruilofsklere opgedaag het. [12] Daarop sê hy vir die persoon: ‘My vriend, hoe het jy dan sonder die regte klere hier ingekom?’ Maar hy kon geen verskoning aanbied nie.”

3 of 9

4 of 9

God nooi ons almal uit na Sy Koninkryk.

5 of 9

Jy moet die regte klere aantrek

6 of 9

Watter klere moet ons dra om na God se koninkryk te gaan?

7 of 9

Sonder Jesus het ons geen verskoning nie

Liefde en vergifnis van Jesus

8 of 9

Onthou

  • God se uitnodiging is vir jou ook. Hy wil hê jy moet deel wees van Sy groot fees. (Om by Hom in die hemel te kan wees)
  • Trek Jesus se klere aan. Dit beteken dat jy vir Jesus sê, jy het Hom nodig en dat jy in Hom glo.
  • Leef asof jy in sy span is. Moenie vergeet wie se trui jy dra nie!

9 of 9

Gebed

Baie dankie dat U ons genooi het na U feesmaal. Dankie dat U Jesus vir ons gestuur het sodat ons die regte klere kan dra om hemel toe te gaan. Help ons dat ons elke dag so sal leef dat almal kan sien dat ons deel van Jesus se span is.