1 of 12

God se plan met jou

JEREMIA 29:11-13

2 of 12

JEREMIA 29:11-13

Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê. Julle sal na My roep en bid, en Ek sal na julle luister. As julle heelhartig na My soek, sal julle My vind.

3 of 12

4 of 12

Ek sal God se plan volg

Verkeerde rigting

Draai om

5 of 12

Keuses wat ons maak

reg

verkeerd

6 of 12

Ons moet onthou die Here beplan vir ons voorspoed en nie teëspoed nie.

Die Here wil hê dat ons hoop vir die toekoms moet hê.

Die Here wil hê dat ons na hom moet roep en bid.

Die Here sal na ons luister en ons gebede beantwoord

As ons die Here soek sal Hy ons vind en weer op die regte pad plaas.

7 of 12

Hoe kan ons God se plan uitvoer?

8 of 12

Deur daagliks met God te praat deur gebed.

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-SA-NC

9 of 12

Ons moet elke dag die Bybel lees.

10 of 12

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC

11 of 12

12 of 12

Ons moet bely dat Jesus vir ons sondes gesterf het sodat ons die ewige lewe kan beërwe.