Afkortings - Afrikaans Huistaal
Dr. Cecilia Klopper
Weet jy waar om punte en hoofletters in afkortings te gebruik?
Inhoud
Dae van die week
Dag van die week | Afkorting |
Maandag | Ma. |
Dinsdag | Di. |
Woensdag | Wo. |
Donderdag | Do. |
Vrydag | Vr. |
Saterdag | Sa. |
Sondag | So. |
Maande van die jaar
Maand | Afkorting |
Januarie | Jan. |
Februarie | Feb./Febr. |
Maart | Mrt. |
April | Apr. |
Mei | Mei (geen punt) |
Junie | Jun. |
Julie | Jul. |
Augustus | Aug. |
September | Sep./Sept. |
Oktober | Okt. |
November | Nov. |
Desember | Des. |
Provinsies van Suid-Afrika
Provinsie | Afkorting |
Gauteng | Gaut. |
KwaZulu-Natal | KZN |
Limpopo | Limp. |
Mpumalanga | Mpum. |
Noord-Kaap | NK |
Noordwes | NW |
Oos-Kaap | OK |
Vrystaat | VS |
Wes-Kaap | WK |
Woordsoorte
Byvoeglike naamwoord | b.nw |
bepaalde lidwoord | bep.lw. |
bywoord | byw./bw. |
hulpwerkwoord | hulpww. |
onbepaalde lidwoord | onbep.lw. |
selfstandige naamwoord | s.nw. |
telwoord | telw. |
tussenwerpsel | tw. |
voornaamwoord | vnw. |
voegwoord | voegw./vgw. |
voorsetsel | vs./voors. |
werkwoord | ww. |
lidwoord | lw./lidw. |
SI-eenhede (Système International d’unites)
Eenheid | Afkorting | Eenheid | Afkorting |
breedte | br. | minuut | min. |
Grade Celsius | °C | milligram | mg |
sent | C | millimeter | mm |
sentimeter | cm | rand | R |
dosyn | dos. | sekonde | sek. |
eetlepel | e. | teelepel/ton/tyd | t. |
gram | g | volume | vol. |
SI-eenhede (Système International d’unites)
Eenheid | Afkorting | Eenheid | Afkorting |
kilogram | kg | kilojoule | kJ |
hektaar | ha | milliliter | ml |
kilometer | km | megahertz | MHz |
kilometer per uur | km/h | hertz | Hz |
liter | l | Fahrenheit | F. |
meter | m | miljoen | m. |
Windrigtings
Windrigting | Afkorting |
Suid | S. |
Oos | O. |
Wes | W. |
Noord | N. |
Skoolvakke
Skoolvakke | Afkorting |
Aardrykskunde | Aard. |
Afrikaans | Afr. |
Engels | Eng. |
Geskiedenis | Gesk. |
Lewensoriëntering | LO. |
Ekonomiese en bestuurswetenskappe | EBW |
Noord-Sotho | N.So. |
Tegnologie | Tegnol. |
Skoolvakke vervolg 1
Skoolvakke | Afkorting |
Inligtingstegnologie | IT |
Wetenskap | Wet. |
Wiskunde | Wisk. |
Akronieme
| Akronieme |
Afrikaanse Taal-en Kultuurvereniging | ATKV |
Elektrisiteitsvoorsieningskommissie | Eskom |
Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde | SABS |
Suid-Afrikaanse Polisiediens | SAPD |
Universiteit van Suid-Afrika | UNISA |
Nota Bene (Let wel) | NB |
Let Wel | LW |
antwoord asseblief | RSVP |
*kortboodskapdiens | SMS |
Akronieme/ Letterwoorde vervolg 1
| Akronieme |
Dierebeskermingsvereniging | DBV |
*kompakskyf | CD |
Deo Volente (as die Here wil) | DV |
Internasionale Standaardboeknommer | ISBN |
Rus in vrede | RIV |
vreemde vlieënde voorwerp | VVV |
*persoonlike identifikasienommer | PIN |
naskrif | NS/Ns |
Alkoholiste Anoniem/ outomobiel assosiasie | AA |
Akronieme vervolg 2
| Akronieme |
alfabet | ABC |
Anno Domini (In die jaar van onse Here) | AD |
Baccalaureus Artium | B.A. |
belasting op toegevoegde waarde | BTW |
Christenstudentevereniging | CSV |
*digitale videoskyf | DVD |
Elektrokardiogram | EKG |
Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge | FAK |
Akronieme vervolg 3
| Akronieme |
identiteitsdokument | ID |
intelligensiekwosiënt | IK |
Internasionale Monetêre Fonds | IMF |
Menslike immuniteitsgebrekvirus | MIV |
Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing | RGN |
Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde | SABS |
Suid-Afrikaanse Lugdiens | SAL |
Wêreld-Natuurfonds | WWF |
Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad | WNNR |
Internetafkortings
Woord | Afkorting |
elektroniese pos | e-pos |
hiperteks-koderingstaal (Instruksie vir die skep van webbladsye en webdokumente) | html |
hiperteks-versendingsprotokol (reëls om die HTML-dokumente op die internet te vind) | http |
bronadres (adres op die webwerf) | url |
Wêreldwye web (Versameling internetbedieners met webblaaie) | www |
Die subdomeine van handelsorganisasies in Suid-Afrika eindig hierop | co.za |
Staatsdepartemente in Suid-Afrika se subdomeine sal daarop eindig | gov.za |
Bybelboeke in die Ou Testament�Die eerste drie letters word gebruik, behalwe as die derde letter ‘n vokaal is. Dan word die eerste vier letters gebruik
Bybelboeke - Ou Testament | Afkorting |
Ou Testament | OT |
Eksodus | Eks. |
Esegiël | Eseg. |
Uitsonderings: Amos | Am. |
Klaagliedere | Klaagl. |
Hooglied | Hoogl. |
Obadja | Ob. |
Bybelboeke in die Ou Testament vervolg�die volgende Bybelboeke in die Ou Testament word nie afgekort nie:
Bybelboek | Afkorting |
Esra | Esra |
Joël | Joël |
Miga | Miga |
Job | Job |
Jona | Jona |
Bybelboeke in die Nuwe Testament �Gebruik die eerste 4 letters, behalwe wanneer die vierde letter op ‘n vokaal eindig. Dan word die eerste 3 letters gebruik.
Bybelboek | Afkorting |
Matteus | Matt. |
Jakobus | Jak. |
Uitsonderings: Hebreërs | Heb. |
Filemon | Filem. |
Petrus | Pet. |
Openbaring | Op. |
Woorde
Woord | Afkorting |
volgende | vlg. |
vergelyk | vgl. |
bladsy | bl. |
graad | gr. |
hoofstuk | hfst. |
jaar | j. |
meneer | mnr. |
junior | jr. |
kwartaal | kw. |
Woorde vervolg 1
Woord | Afkorting |
mejuffrou | mej. |
paragraaf | par. |
mevrou | mev. |
asseblief | asb. |
uur | u. |
mevrou/mejuffrou | me. |
as gevolg van | a.g.v. |
blaai om | b.o. |
deur middel van | d.m.v. |
Woorde vervolg 2
Woord | Afkorting |
dokter/doktor | dr. |
dominee | ds. |
ensovoorts | ens. |
in plaas van | i.p.v. |
met ander woorde | m.a.w. |
met behulp van | m.b.v. |
na ure | n.u. |
parkering | P |
poskantoor | Pk. |
Woorde vervolg 3
Woord | Afkorting |
volgens | vlgs. |
ten spyte van | t.s.v. |
vergelyk | vgl. |
volgende | vlg. |
afdeling | afd. |
bogenoemde | bg. |
| |
figuur | fig. |
kontant by aflewering | k.b.a. |
Woorde vervolg 4
Woord | Afkorting |
na Christus | n.C. |
onder andere | o.a. |
per jaar | p.j. |
president | pres. |
professor | prof. |
illustrasie | ill. |
ter wille van | t.w.v. |
Bronnelys
De Jonge, A. Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop gr. 4 tot 12.
Die alles-in-een hulpmiddel om in Afrikaans te presteer (volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring)
De Villiers, C., Kruger, C.A., Rautenbach, L., Smith, T., Struwig, D., van der Merwe, E. & Wildenboer, N. 2020. KominPas met Afrikaans Huistaal graad 4-7. Lapa Uitgewers. Pretoria
Kontak my gerus
ceciliaklopper@gmail.com
DANKIE!