1 of 6

Laat jou lig skyn��

Matteus 5:16 afr83)

This Photo by Unknown Author is licensed under CC BY-NC

2 of 6

MATTEUS 5:14-16 (AFR83)

14“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; 15ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. 16Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”

​

3 of 6

4 of 6

Johannes 1:4-5 AFR 83

 4In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. 5Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.

1 Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”

5 of 6

  • Jesus is die bron van alle lig. Ons is soos ‘n lig wat afgeskakel is wanneer ons nie die krag van Jesus in ons het nie. Om ons lig te laat skyn moet ons Jesus toelaat om deur ons te werk.

​

​

​

​

​

6 of 6

Hoe kan ons, ons lig laat skyn?�

  • Dade van geloof wys vir ander mense dat God ons liefhet en vir ons sorg.
  • Wanneer ons mense bemoedig en bystaan deur woorde en dade.
  • Ons kan ons lig laat skyn deur ander mense te vertel wat Jesus vir ons beteken.
  • Ons moet ander mense na Jesus toe lei.
  • Ons Hemelse Vader te eer en te verheerlik.

​