1 of 23

Afrikaans Huistaal

Lydende en bedrywende vorm

2 of 23

Dr. Cecilia Klopper

CURAparent

3 of 23

A. Lydende en bedrywende vorm -

☺ Teenwoordige tyd

4 of 23

A. Teenwoordige tyd �Bedrywende vorm – onderwerp is besig (bedrywig) om iets te doen

Onderwerp

Die matrieks

Gesegde

skryf

Voorwerp

eksamen

5 of 23

A. Teenwoordige tyd �Lydende vorm - die voorwerp “word gedoen”�Voorwerp + “word deur”+ onderwerp + “ge…”+ werkwoord

Voorwerp

Eksamen

word deur

Onderwerp

die matrieksks

geskryf

6 of 23

A. Teenwoordige tyd �Verander ook die persoonlike voornaamwoorde

1. B: Ek skryf vanjaar matriek.

L: Matriek word vanjaar deur my geskryf.

2. B: Hy eet drie maal per dag proteïene om gesond te wees.

L: Proteïene word drie maal per dag deur hom geëet om gesond te

wees.

3. B: Sy neem Aardrykskunde as skoolvak omdat sy ‘n geoloog wil

word.

L: Aardrykskunde as skoolvak word deur haar geneem omdat sy

‘n geoloog wil word.

7 of 23

B. Lydende en bedrywende vorm

☺ Verlede tyd

8 of 23

B. Verlede tyd �Bedrywende vorm

Onderwerp

Die matrieks

Gesegde

het

Voorwerp

eksamen

geskryf

9 of 23

B. Verlede tyd -Lydende vorm �Voorwerp + “is deur”+ onderwerp + “ge -” + werkwoord

Voorwerp

Eksamen

is deur

Onderwerp

die matrieksks

geskryf

10 of 23

C. Lydende en bedrywende vorm

☺ Toekomende tyd

11 of 23

C. Toekomende tyd �Bedrywende vorm

Onderwerp

Die matrieks

Gesegde

sal

Voorwerp

eksamen

skryf

12 of 23

C. Toekomende tyd -Lydende vorm �Voorwerp + “sal deur” + onderwerp + “ge…” + werkwoord + “word

Voorwerp

Eksamen

sal deur

Onderwerp

die matrieksks

geskryf

word

13 of 23

D. Lydende en bedrywende vorm

☺ Opdragte

14 of 23

D. Opdragte�Bedrywende vorm

Gesegde

Studeer

Voorwerp

Aardrykskunde!

15 of 23

D. Opdragte -Lydende vorm �Voorwerp + “moet deur” + onderwerp : “ge- + werkwoord +“word

Voorwerp

Aardrykskunde

moet

deur

Onderwerp

jou/julle

gestudeer

word

16 of 23

E. Lydende en bedrywende vorm ☺ Geen voorwerp

17 of 23

E. Bedrywende vorm - geen voorwerp

Onderwerp

Die matrieks

Gesegde

skryf

18 of 23

E. Lydende vorm – geen voorwerp�Daar +“word deur” + onderwerp + “ge…” + werkwoord

Daar

word deur

Onderwerp

die matrieksks

geskryf

19 of 23

F. Lydende en bedrywende vorm

☺ Hulpwerkwoorde

20 of 23

F. Bedrywende vorm - Hulpwerkwoorde

Onderwerp

Die matrieks

Hulpww.

moes/

moet

kan/kon

wil/wou

Voorwerp

eksamen

Gesegde

skryf

21 of 23

F. Lydende vorm – Hulpwerkwoorde�Voorwerp +“moet deur”+ onderwerp + “ge …”+“word

Voorwerp

Eksamen

moet

deur

Onderwerp

die matrieksks

geskryf

word

22 of 23

Kontak my gerus

ceciliaklopper@gmail.com

23 of 23

DANKIE!