Plaasaanval Voorkoming Stelsel
Een van die tekens voor n plaasaanval is wanneer hul die battery uit die selfoon toring haal. Die boer is dan nie bewus van sy kommunikasie wat afgesny word nie, dus in noodgeval, kan die boer niemand kontak om te help tydens die noodgeval nie. n Ander taktiek wat die aanvallers gebruik, is wanneer hul van "signal jammers" gebruik maak.
Area van u plaas? *
Het u n selfoon toring op u plaas? *
As ja, hoe ver is die selfoon toring van u huis af?
Hoe goed is die sein opvangs op u plaas? *
0 points
Watter netwerk gebruik u? *
0 points
Required
Van watter ander kommunikasie stelsel maak u gebruik tydens noodgeval?
Baie dankie vir u tyd, enige ander kommentaar wat u graag wil byvoeg?
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Additional Terms