Hoe gaan dit regtig met jou?
Ons wil graag hoor hoe dit regtig met jou gaan. Die volgende vraelys is 100% anoniem. Dit gaan ons 'n beter idee gee van wat in die harte van mense in hierdie tyd leef. Wees asseblief eerlik met ons en jouself.
Hoe gaan dit regtig met jou? *
Wat dink jy behoort NG Witrivier in 'n tyd soos hierdie te doen? *
Wat is jou eie grootste behoefte in hierdie tyd? *
Het jy enige terugvoer oor die gemeente se werksaamhede tot op hede, in hierdie tyd? (Ons aanlyn eredienste, oordenkings op sosiale media, verspreiding van kos, en bystand aan gesinne in nood) *
Your answer
Omdat hierdie vorm anoniem is, weet ons nie wie dit ingevul het nie. Indien jy 'n spesifieke behoefte het wat jy met 'n predikant wil bespreek, wil ons jou aanmoedig om vrymoedigheid te neem om enige een van die leraars te kontak:
Nati Stander (082 216 3710)
Jurgens De Jager (079 292 9545)
Eddie Le Roux (082 322 3393)
Wat leer jy in hierdie tyd van inperking oor die Here? *
Your answer
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy