Toerusting - Hantering van lyding
Dr. Vorster Combrink (Pastorale berader) bied hierdie toerusting by GK Benoni aan oor die sin van lyding en hoe om dit saam met God te hanteer.
Dit is 'n aanbieding waardeur almal wat swaarkry, of familie en/of vriende het wat deur moeilike tye sal baat sal vind.
Wanneer: Woensdae, 14 & 21 Augustus 2019
Waar: Gereformeerde Kerk Benoni | 24b Miles Sharpstraat | Rynfield
Tyd: 19:00
Koste: R100 vir beide geleenthede. (betaalbaar op die 14de Augustus by die eerste geleentheid)
Vir meer besonderhede/ kontak gerus die kerkkantoor op 011 849 2054 | 084 339 1136
Naam en Van *
Your answer
Kontak nommer *
Your answer
Ek onderneem om: *
Ja
Nee
Beide geleenthede, 14 & 21 Augustus by te woon
Die bedrag van R100 op die 14de te betaal
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service