Middagetes en studie
HIERDIE VORM MOET VOLTOOI WORD VIR NIE-KOSHUISGANGERS WAT WEL SAAM MET DIE KOSHUISKINDERS MIDDAGETES EET EN DAN STUDIE MOET BYWOON.
* Required
Email address
*
Your email
Ouer se naam en Van:
*
Your answer
Telefoonnommer:
*
Your answer
Kind(ers) wat etes en studie gaan bywoon:
*
Naam en Van
Your answer
Reëls
Hierdie kinders MOET elke ete saam met die koshuiskinders opdaag vir ete - indien die kind nie 'n betrokke ete gaan bywoon nie MOET die matrone voor 8uur daardie betrokke oggend in kennis gestel word.
Studie is verpligtend - kinders sal onder die koshuis se reëls val tydens die middag.
BEVESTIGING:
*
Hiermee bevestig ek, ouer van bogenoemde leerling, dat my kind middagetes saam met die koshuis sal nuttig en dat hy/sy die middagstudie sal bywoon. Ek bevestig ook verder dat ek en hy/sy bewus is daarvan dat alle koshuisreëls sal geld en buig in daaronder. Verder bevestig ek dat ek bewus is van die koste van R500.00 per kind wat bygevoeg sal word op 'n maandelikse basis by die skoolfonds. Indien ek hierdie
Ja, ek stem saam
Nee, ek is onseker
Required
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
Privacy
Terms
This content is neither created nor endorsed by Google.
Report Abuse
-
Terms of Service
-
Privacy Policy
Forms