Beursaansoekvorm
BELANGRIK: LEES ASSEBLIEF.
Die Waenhuiskrans / Arniston Gemeenskapsontwikkelingstrust se beurse is slegs beskikbaar vir inwoners van Waenhuiskrans. Studente van elders kom nie in aanmerking vir dié beurse nie.

Die Trust se beurse is vir tersiere studies.

Afdeling C van die vorm is vir studente wat reeds skool verlaat het. As die vrae nie van toepassing is nie, vul N/A of N/T op die vorm in.

Wanneer jy die vorm voltooi het kliek op SUBMIT en die beurskommitee sal jou aansoekvorm ontvang. Ons sal dan spoedig in kontak wees. Dit is belangrik dat jy 'n e-pos adres en selfoonnommer verskaf waar ons jou kan bereik.

As jy verdere vrae het, stuur ’n e-pos na: arnistonbursaries@gmail.com

Next
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service