Bidvest Waltons Tygerberg 104FM Kompetisie
Wen ‘n R1000 geskenkbewys, op ONTBYT saam met Radio Tygerberg 104fm en Bidvest Waltons! Gaan na radiotygerberg.co.za en klik op die ‘Bidvest Waltons terug skooltoe’ bannier. Kies dan ten minste 40 items, “submit”, en hou jou foon naby vir wanneer ons dalk bel. Maak seker jy weet PRESIES wat jy gekies het, bv. Waltons Primeline Ballpoint Pen Assorted - Pack 4, want vir jou om te wen moet die ONTBYT-span ten minste 10 van jou items binne 60 sekondes op ‘n deurmekaar lys opspoor. Maak seker jou kind begin die jaar as ‘n wenner saam met Bidvest Waltons.
B’s en V’s geld.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en van: *
E-posadres: *
Selfoonnommer: *
Kies ten minste 40 skryfbehoefte items: *
Required
Ek stem in tot Radio Tygerberg 104fm se bepalings en voorwaardes. Loer gerus op radiotygerberg.co.za vir al ons kompetisiereëls. *
Required
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google.