Secure your place at the FEDSAS National Conference 2026, a premier two-day event bringing together school leaders, governors and education stakeholders from across South Africa!
The conference will take place from 22–23 June 2026 at the Lord Charles Hotel, Somerset West.
The ticket price is R3700.00 per person for members and R4900.00 per person for non-members, and includes access to the full two-day conference and all conference sessions and materials.
The ticket does not include accommodation and travel expenses or the post-conference school visit (this is optional and charged separately).
For more information regarding the National Conference, please click here.
Each delegate attending the conference must complete their own individual registration form.
To finalise your registration and ensure we have all the details needed for a smooth experience, please complete this form accurately and completely.
All information will be kept confidential and used solely for conference administration.
We appreciate your prompt response and look forward to welcoming you to an inspiring and practical conference experience!
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Verseker nou jou plek by FEDSAS se Nasionale Konferensie 2026, ’n toonaangewende geleentheid wat oor twee dae sal strek. Hier gaan skoolleiers, beheerliggaamlede en onderwysrolspelers vanoor Suid-Afrika byeenkom.
Die konferensie vind plaas van
22–23 Junie 2026 by die
Lord Charles Hotel in
Somerset-Wes.
Die kaartjieprys is
R3700.00 per persoon vir FEDSAS-lede en
R4900.00 per persoon vir nie-lede. Dit sluit toegang tot die volledige konferensie, alle sessies en konferensiemateriaal in.
Die kaartjie sluit
nie verblyf, reisuitgawes of die skoolbesoek (op 24 Junie) in nie. Die skoolbesoek is opsioneel en word apart gehef.
Vir meer inligting oor die Nasionale Konferensie, klik
hier.
Elke afgevaardigde wat die konferensie bywoon, moet sy of haar
eie individuele registrasievorm voltooi.
Om jou
registrasie te finaliseer en te verseker dat ons oor al die nodige inligting beskik, voltooi asseblief die vorm
volledig.
Alle inligting sal vertroulik hanteer word en slegs vir konferensie-administrasie gebruik word.
Ons waardeer jou vinnige reaksie en sien daarna uit om jou by ’n inspirerende en praktiese konferensie te verwelkom.