Reuse Hoenderbraai - 5 Oktober - 15:00
Bespreek jou tent spasie en raak deel van Heidelberg se volgende rekord!! 

Waar:    Hoer Volkskool Saal
Tyd:       15:00 - 20:00
Koste:   R2000 per tent spasie van 10 persone

Ingesluit in koste: 10 hoenders, bykosse, tafel en stoelle sal voorsien sal word per gazebo
Elke gazebo is verantwoordelik vir eie gazebo, die versier van hul gazebo volgens 'n HOENDER TEMA, eie drink goed en eetgerei. Daar gaan 'n prys weggegee word vir die beste gazebo. 

Pieter Marcato sal sorg vir die vermaak terwyl die hoenders gebraai word.


KINDERS NATUURLIK WELKOM. DAAR SAL VIR HULLE OOK VOORSIEN WORD MET PRET!
Email *
Naam en Van *
Email adress
Kontak Nommer
Bespreking is vir
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Gazebo spasie vir 10 - R2000
Hoender vir weg neem - R150 elk
Clear selection
Hoe het jy gehoor van die Hoender braai?
Clear selection
Comments and/or questions
A copy of your responses will be emailed to .
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy