Ons, Afrikaners wat glo in geregtigheid, waarheid en versoening, verklaar hiermee dat ons nie deel is van, of ons identiteit verbind aan, enige beweging wat rassisme, uitsluiting of ekstremisme bevorder nie.
Ons staan vir ’n inklusiewe Suid-Afrika waar elke persoon se waardigheid erken word.
Ingevolge POPIA sal geen persoonlike inligting met derde partye gedeel word vir enige doeleinde buiten die petisie nie. Vir enige navrae of verwydering van persoonlike inligting, stuur gerus 'n epos aan info@labouramplified.co.za
We, Afrikaners who believe in justice, truth, and reconciliation, hereby declare that we are not part of, nor do we align our identity with, any movement that promotes racism, exclusion, or extremism.
We stand for an inclusive South Africa in which the dignity of every person is recognised.
In terms of POPIA, no personal information will be shared with third parties for any purpose other than this petition. For any enquiries or to request the deletion of personal information, please email info@labouramplified.co.za
.