Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb die onderstaande vorm.
SPANNE:
O/8 B en C
PLEK: Durbanville Voorbereidingskool
INGANGSFOOI: Gratis
OPENING VAN TOERNOOI: 13:45
DAG EINDIG: ±17:45
BUS VERTREK: 13:00
SPORTDRAG:
• Netbalrompie en oranje JVR-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)