POPI Kursus Inskrywing
Kursus beskrywing:
------------------------------
Kursusfooie kan inbetaal word in die volgende rekening:
Rekeningnaam: Info-Edu.
Bank: Standard Bank .
Tak: Centurion.
Rekening nr: 011713208

Verwysing: Gemeentenaam

Stuur asb die bewys van betaling aan: jan@infokerk.co.za

Bevestiging van inskrywing sal per e-pos aan jou gestuur word by onderstaande e-pos adres.

KOSTE:
======
R600 per persoon vir die eerste persoon in 'n gemeente. 'n Tweede persoon wat inskryf betaal slegs R500 en die derde en daaropvolgende persone betaal slegs R300 elk.
Gemeente *
Noemnaam en Van *
Selfoonnommer *
E-Pos adres *
Ek bevestig dat elke persoon wat wil inskryf 'n aparte vorm moet voltooi met sy of haar eie e-pos adres. *
Required
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy