Aard van betrokkenheid by instansie/vereniging (voorsitter, sekretaris, bestuurslid, dosent, ens.): *
Your answer
Omskrywing van pos (Is dit 'n volle of deeltydse pos? Is daar enige byvoordele ens?): *
Your answer
Is jy akademies betrokke in die onderrig en/of navorsing van Afrikaans? (Gee asb toeligting oor die afdeling of departement waar Afrikaans ingedeel is.) *
Your answer
Is Afrikaans in jou konteks 'n keusevak, hoofvak, gaslesing, ens? (Gee asb toeligting hieroor) *
Your answer
Wat behels die projekte/inisiatiewe?(Let wel: projekte moet gemik wees op die bevordering van of ontgin van geleenthede vir Afrikaans.) Gee die naam van die projek en ʼn kort beskrywing van elke projek/inisiatief. Gee ook waar dit kan ʼn rede waarom die projek aangepak is. *
Your answer
Wat is die suksesse tot op hede? *
Your answer
Wat is die probleme wat ervaar word? *
Your answer
Wat is die teleurstellings? *
Your answer
Word daar saamgewerk met kollegas in Suid-Afrika? Indien wel met wie. *
Your answer
Hoe lank bestaan die samewerking al? *
Your answer
Het daar enige uitsette hieruit na vore gekom? Indien wel welke uitsette. *
Your answer
Is daar ’n belangstelling om saam te werk met kollegas internasionaal en in SA aan projekte rakende Afrikaans? Indien wel aan watter projekte spesifiek? (navorsingsprojekte, kulturele projekte, dosentuitwisseling?) Gee asb meer inligting oor die aard van die projek. *
Your answer
Is daar enige aktiwiteite om belangstelling in Afrikaans by studerende skoliere of studente in jou konteks te bevorder? (bv. bewusmaking by internasionale skole, spraaksentrums, Afrikaanssprekende immigrante-kinders, ens.) *
Your answer
Is daar nie-akademiese mobilisering van algemene publiek?(bv. taalreise na SA, samewerking met toerisme op verskillende vlakke, besigheidsfirmas, ens.?) *
Your answer
Is daar behoefte aan ´n Internasionale Vereniging vir Afrikaans in die buiteland of kan Afrikaans eerder by bestaande verenigings ingesluit word (waar?/hoe?) *
Your answer
Is daar ander gapings rakende Afrikaans in die internasionale konteks? *
Your answer
Is daar enige ander idee of voorstel waarvan ons moet kennis neem? *