NG Moedergemeente - Kommunikasie
Ons wil graag julle as Gemeente se terugvoer hê oor die effektiwiteit van ons kommunikasie nou tydens die inperkingstyd. Die doel van die steekproef is om vas te stel: Wie bereik ons op die oomblik, kommunikeer ons goed genoeg en waar kan ons verbeter? Baie dankie vir jou tyd.
Vul jy die vraelys as individu in of namens ‘n gesin? *
Voltooi asb jou naam en van:
Watter ouderdoms groep is jy?
Clear selection
Waar kry jy tans inligting oor preke/aktiwiteite in die gemeente? (merk almal van belang) *
Required
Hoe ingelig voel jy t.o.v die gemeenteaktiwiteite en beplanning tydens Inperking? *
Op watter platform wil jy inligting ontvang? (merk asb al die opsies wat jy verkies)
In watter formaat moet ons met jou kommunikeer gedurende Inperking? (merk asb al die opsies wat jy verkies)
Is jy deel van ‘n Kleingroep?
Clear selection
As jy ‘n behoefte het om by ‘n kleingroep in te skakel of dat ons jou moet kontak met inligting, verskaf asb ‘n kontaknommer sodat ons met jou in verbinding kan tree.
Indien daar 'n spesiale storie is wat jy met ons wil deel van jou ervaring deur die inperkingstyd, kan jy dit hier vir ons weergee.
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy