Kursus Inskrywing
Kursus beskrywing:
------------------------------
Kursus word aanlyn met Zoom aangebied.
Vooraf inskrywings is noodsaaklik.
Kursusse word slegs aangebied as daar minimum van 5 inskrywings is.
Kursusse word beperk op 20 kursusgangers.

Bevestiging van inskrywing sal per e-pos aan jou gestuur word by onderstaande e-pos adres.

Kursusse begin gewoonlik 09h00 of 11h00 op die onderstaande datums.

Kursusse sal hoogstens 3 x 40 minute sessies duur.

Kursusgangers sal die oggend voor die kursus die Zoom ID en Password vir kursus ontvang per e-pos of SMS.
Datum van kursus *
Required
Gemeente *
Your answer
Noemnaam en Van *
Your answer
Selfoonnommer *
Your answer
E-Pos adres *
Your answer
Ek het al voorheen met Zoom gewerk *
Required
Submit
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy